Smaak my Vernon Koekemoer, Vern of The Koek soos hy deesdae bekend staan is besig om groot waves te maak even in Londen. Daai dorpie met meer Suid-Afrikaners as wat daar Suid Afrikaners in Suid Afrika is. Ek hoor ook die Faceboek groepie is ook blykbaar knorrig omdat Koos Liebenberg vir ons die eerste pic gestuur het van Vernon en die groepie reken dat hulle eerste was met die hele storie. Waddefok maak dit in elk geval saak? OK, julle was eerste – hier is julle prys: ‘n klein ystervarkie om te naai. O nee wag, gee terug daai varkie. Julle groep het vir 3 dae lank toegemaak toe julle bang geword het en die verskoning “He is a human being…” etc etc gebruik het.
Was hy toe minder van ‘n human being?
Hoe dit ook al sy,
Click solank hier om Vernon op Sky News uit te check!!
In die meantime kry ek myself solank reg om deur my aresnaal vloekwoorde te gaan om publicly vir Lindsay Saker in Rivonia hier te vertel watse groot fokken dose hulle is en dat mense nie by julle moet karre koop of diens nie.
Lindsy Saker, as julle manage om my te bel voor kom ons sê volgende Woensdag, sal ek nie kak praat van julle nie, julle dose. Julle weet wie ek is. Die ou wie se TDi ‘n maand en ‘n half in julle onbekwame workshop was.
Watkykjy staan op 3,073,836 post views in totaal sedert 1 November, 2019.