Vir die Oppikoppi “Verskoon my meneer, is jy die kont wat my krag afgesit het of is daar ‘n ander poes met wie ek moet praat” Not quite Easter festival….
Onthou om die volgende in te pak:
1. Geld vir drank
2. Geld vir kos
3. Effies
4. Geld vir ‘n kaartjie
5. Slaapgoed, indien jy vergeet om #3 te gehoorshaam, aangesien effies vir jou ‘n slaapplek kan score.
6. At least deodorant en ‘n tandeborsel.
Aanwysings:
1. Ry deur Brits se main straat en volg die Thabazimbi borde
2. Draai links by die Northam sign
3. Steek jou dagga weg vir die cops by die windkous op die linkerkant en gaan kry dit die volgende dag (en hoop niemand anders lees hier nie)
4. Gly deur die roadblock
5. Moer asseblief al jou kak Afrikaanse musiek weg sodat jy nie die ander mense afpis nie.
6. Drink baie
7. Geniet bands.
8. Skree op ‘n stadium “Oppikoppiiiiiiiiiiiii” en lyk soos ‘n doos.
9. Vergeet om te eet.
10 Ry terug met ‘n hangover.
11. Eet en kak by die Wimpy op Brits.
Sien julle daar. Dit gaan fokken lekker wees!
Watkykjy staan op 3,084,132 post views in totaal sedert 1 November, 2019.