K Lo Koekemoer het ingestem om die Watkykertjies met probleempies so bietjie uit te help. Of dit nou die bure se brak is wat jou wakker hou, daai rooi jeukerigheid net onder die gulp of jou ma se maccaroni en kaas wat jou tot selfmoord dryf
Kom huil op haar sagte skouers of pik ‘n traantjie of ses. Sy is ‘n gekwalifiseerde kakprater van Kempton, geskool aan die university of hard knocks. Sy is ook ‘n straight shooter …
Stuur jou kwelvra aan klo@watkykjy.co.za
Hierdie post is 185 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,566 post views in totaal sedert 1 November, 2019.