Die nuwe taakmag

In Zefgatte in die nuus deur griffin


Graag gee die bestaande lede van Watkykjy, die altemit Afreakanse website op die interwebs, ‘n oopmondsoen aan die nuwe hand-picked manskappe om hulle welkom te heet. Sorry, die oopmondsoen is compulsary en sal nie langer as 5 sekondes duur nie. Die nuwe laities sal hulleself mettertyd voorstel aan julle Watkykertjies, so check maar uit vir hulle CV’s binnekort.

Die nuwe outjies van WKJ in geen orde van importance of impotence is:

  • Swartstreep September
  • Ali Baba
  • K Lo Koekemoer
  • Die Ander Afrikaanse Nuus
  • Wors
  • en Meneer Doenbaar.

Maak julleself tuis hieso, moenie spuities maak nie en gedra julleself. Hetsy goed of sleg.

Groete,
Die Watkijkistan rulers.

Hierdie post is 151 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,465,481 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie nuwe taakmag