OK, ek sit actually al ‘n week op hierdie zef link en broei, maar huil myself aan die slaap elke aand. Dis regtig te erg vir my. Na so bietjie berading van Angola Badprop het ek helaas besluit om hierdie stukkie skandelike kultuur met julle te deel. Dis soos om met vakansie te gaan in jou brein waar jy al die lelike goed wegbêre wat jou so seer maak. Kyk veral uit vir die spogmotors, die beeldskone half-naak foto’s, die disco en die voyer 1970’s foto’s van Sandy Bay wat skelmpies van agter ‘n boom afgeneem is met wat ek vermoed ‘n redelike fokken groot lens moes gewees het.
Ek het julle gewaarsku né? Click HIESO as jy skiem jy kan die slapelose nagte hanteer.
Hierdie post is 160 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,800 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207