Ons tjommies by Oppikoppi is involved met hierie jaar se Deuriemikke festival (more 30 April by Loftus) as julle outjies in Snor City bored is.
Kaartjiepryse as volg:
R180.00: Golden Sirkel
R120.00: Paviljoen blokke
R110.00: Staande op die veld en Blokke QQ, RR, SS en K, L, M
Kontak Karlien Kuun as julle meer info soek:
Tel: 012 346 2011
Sel: 072 784 7670
e-pos: karlien[at]oppikoppi[dot]co[dot]za
Of click hieronder as jy die hele storie wil lees:
persverklaring%20deuriemikke%201.doc
PS: Vir die wat nie by die afgelope naweek se Koppi festival was nie, julle het baie gemis. Dit was rof en dit was fokken lekker. Ons poep nou nog so bietjie stof…
Hierdie post is 111 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,319 post views in totaal sedert 1 November, 2019.