Okay ons kan weereens nie krediet vat vir die een nie. Dit kom komplimente van STii en ou ek moet sê jy het jouself oortref. What the fuck is going on here?! Waar defok kom al die bikers en krimpies vandaan en wat maak sussie? Ek verstaan nie maar weird genoeg hou ek meer daarvan elke keer as ek daarna luister.
Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,820 post views in totaal sedert 1 November, 2019.