Hierie video het fokol verduideliking nodig. Ek het dit Saterdag by die Impala Bike Rally afgeneem. Daar is nog so paar videos en kiekies van top zef gehalte wat ek later vir julle sal laai saam met ‘n snotstorie of twee.
Sorry dit tune trial version oorie video. Die origanl is 90mb groot en ek het dit compress met een of ander kak software. Ek was te lui om dit te crack. Sodra ek die nice videos op Youtube laai sal ek die link hieso kom verander.
Maybe is dit dalk beter met die writing oor die screen want mens sien mans se piepe. Moenie eet terwyl jy kyk nie samblief.
Ons vat fokkol verantwoordelikheid.
PS: Aan die gabbas in die video – dude julle was poes snaaks. Dankie, ek het lekker vir julle gelag julle fokken zefgatte.
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.