Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
Piksteel | Piksteel is 'n nuwe Afrikaanse Rock band en kom van Nelspruit. Dit bestaan uit Hennie, Hannes en die manne en hulle het een van daai websaits op free servers wat miljoene ads het. Darem is daar MP3's om te download. | CHopper CHarlie |
Real-life Simpsons | Hierdie is minder snaaks as sad. Wie de fok het actually so baie tyd en effort ingesit om die Simpsons se intro met regte mense te shoot. Wie? | CHopper CHarlie |
Alien loves Predator | Poessnaakse comic strip oor Alien en sy gay lover ou Predator. "Gay lover come back to me… ooh-hoo-hoo." Super entertaining. | CHopper CHarlie |
Polish Movie Posters | Weird, kief en cool op plekke. As mens so na die freaky movie posters kyk weet mens die Tweede Wereldoorlog het tog 'n moerse impak gehad op hierdie ouens se breine. But in a good way. | CHopper CHarlie |
Ape Town | Koop lekker overpriced Aapstad t-shirts by hierdie ouens. Dis reg, hulle tune jou jy is 'n fokken aap. Straight. Ons ook. Jou aap. | CHopper CHarlie |
Mr T soundboard | Druk op die links en hoor hoe Mr T met jou gesels uit jou computer uit. Sucker fool. Snaaks vir about een minuut. | CHopper CHarlie |
LSD tested on British troops | Classic. Gee 'n lot troepe acid in en staan terug. Check hoe hulle aandag afgetrek word en hulle doelloos en simpel raak. Stupid army, wat het hulle gedink gaan gebeur? | CHopper CHarlie |
Lingerie Bowl | Hierdie is blykbaar al die derde ene. Nie mooi seker hoe die ding graft nie maar dis basically chicks in lingerie wat grid-iron jol. Partykeer is Amerika nogal cool. | CHopper CHarlie |
Die boombox joke | Man, hierdie is fokken snaaks. Twee pelle daag mekaar om die kakste mixtape te maak. Die een wat verloor moet altwee mixtapes poeshard op 'n boombox speel en dit ronddra in publieke plekke. Ure se pret. Dae, weke, maande… | CHopper CHarlie |
Something sexy | Hier kan jy nou vir jou flossie ietsie klein en deurskynend kry – sommer online. Maak net seker van die size en onthou – koop eerder te klein as te groot, behalwe as dit by cup size kom. Ek hoor "party ouens" check sommer net die tannies uit. | CHopper CHarlie |
Pappa LSD | Ons het mos al oor hierie omie gepraat het ons nie? Luister na ons podcast jou fokken haas. Jy't baie gemis. | grifFin |
Die Kaleidoskoop Zefrank | Hoekom op aarde hierie sait? Twee eenvoudige redes. Dit bevat die woord "zef" en jy kan sulke kaleidoskopes maak. Lekker as jy 'n 21" screen het en so paar kappe in het. Asof jy by Oppikoppi onder een van die bome lê en trip. | grifFin |
Die drink-o-meter | Check bietjie julle scores uit. Volgens results besit die Watkykjy crew al 5 Ferrari's. Waa't ek nou weer my my fokken sleutels gelos. *Hik!* | grifFin |
Is jy fokken onnosel? | Moenie worry nie. Hieso tune hulle jou alles en wat-wat nog. Spander so halfuur oppie sait en word bietjie slimmer. Nou kan jy oor meer onderwerpe praat by die braai. Almal raak moeg om te hoor hoe jy jou kar se brieke bloei of jou Corsa boor na 'n tweeliter toe. Vabond! | grifFin |
Skippies met zak | Nou kan jy die waitresses daar by Hatfield Square impress as jy wil. Vou vir haar 'n shirt met 'n R10 noot. Ja, 'n R10 noot jou suinige poes. | grifFin |
Hierdie post is 130 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,236 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207