(deur Corene Roodt)
Deesdae as jy die tube aansit deur die loop vannie dag (so om en by tweeuur) sien jy ‘n ou net fokken 17 en ‘n half-jarige fokken flossies and angsballetjies wat kinderprogramme aanbied. Party van daai sogenaamde seuntjies is ek seker het al piele harder as deure and daai dogterjies se nipple stands druk reg in die kamera lens in. Ag nee broeders en susters, g’n wonner ons jeug is gefok innie kop nie!
Ja ek praat van KTV, YO-TV en daai ander stront op e-TV. Jirre weet wat de fok gaan aan met die wêreld?
Jy kry hierdie klein doos – wat se pa, huishulp of fokken ma seker vir M-Net werk (en die baas geblaas het vir sy of haar televisie loopbaan) wat so piscool probeer wees en die wille kak uit almal fokken irriteer. Ek het ‘n blerrie idee, kom ons almal staan buite M-Net so om en by vyfuur en wag dat die fokkers uitkom en bliksem hulle terug na Never Never Land!
En dis nie die ergste van als nie. Nee ouens, nou bring hulle die fokkers op televisie na vyfuur. O ja, ons moet nou ook na die konte kyk tussen Egoli en That 70s Shows soos ou Candice Pielebrand, daai ander doos wat lyk of sy ma hom met ‘n kitaar gemoer het en diesmeer.
Is dit nie genoeg dat hulle ons kinners na drank and dwelms dryf met hulle irriterende fokken houdings nie?
Ek het geen probleem met kindertelevisie aanbieders nie, maar fok dit as daai tieties begin wys en daai ballas begin hare kry – fok van die TV af jou klein doos en gaan kry akneeroom, tos of doen wat ook al dit is wat jy voel jy moet doen.
Jy maak net die klein kindertjies fokken deurmekaar. Want as gevolg van hierdie kak, begin hulle nou tietstraps vir driejarige dogterjies verkoop by Edgars.
I rest my fucking case.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.