Ek weet nie wat dit is nie, maar hierie chick het iets aan haar wat my verskriklik fokken fascinate. Check bietjie hierie music video uit van Juliette Lewis. Ek like veral die deeltjie by 2:13. Hmmmm…. wonder hoekom.
Dis seker die zefste wat sy nog ooit gelyk het, maar sy is nog steeds witwarm in haar zef pienk Madonna ripp-off gear. Come to think of it, sy laat Madonna na ‘n kort vet kaalkop kerk omie lyk.
Checkkityt:
Hierdie post is 107 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,131 post views in totaal sedert 1 November, 2019.