Mister Elly se Thai Holiday

In Skakels deur griffin

El en Baz het so bietjie in Thailand gaan vakansie hou en hy het ‘n blog oor die hele storie gedoen. Dis ‘n work in progress, maar vir die wat in Thailand belangstel, gaan maak gerus ‘n draai by hierie sait.

Lekker foto’s en stories en so aan…

Ek fokof volgende week SA toe vir my Kaap holiday. Dank vader, ek het ‘n break nodig van al die kuier hieso.

Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,095 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinMister Elly se Thai Holiday