Zuma het die hele aardbol se AIDS probleem opgelos. Stort net na unprotected seks. So vir julle dudes wat oppad Oppikoppi is, moenie worry nie, naai sommer in die storte. No point in using condoms. Vir die van julle wat op die stockmarket in share trade: Koop sommer fokken baie Cashbuild en Builders warehouse shares want ek skiem as Botswana op hierie absuloute wenner van n cure afkom, gaan hulle Suid Afrika se showers opraap. Thanks Zuma. Thanks vir die looming water tekort. Almal gaan heeldag stort.
Hierdie post is 79 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,049,177 post views in totaal sedert 1 November, 2019.