In SA gaan mense apeshit op public holidays. Maak nie saak of dit ‘n Dinsdag of ‘n Sondag is nie, die aand voor said vakansiedag word daar altyd moerse gekuier en die dag na die tyd daarvoor betaal in hangovers straight uit die hel.
‘n Dude in Pretoria het my gemail om te hoor wat die situasie is, want hy moet Spuitieland toe kom vir so week lank vir werk. Ek het hom maar aangeraai om liewer ‘n week langer in SA te bly, want volgende week het 5 vakansiedae. Yep, vyf. Daar word sensus gehou in die land, so niemand gaan werk toe. Ek kan myself indink dat dit in elk geval gaan uitloop op ‘n major fokop soos baie van die goed wat hier aangepak word, but more about that hier teen einde volgende week. Kom ons check maar wat gebeur.
My grootste concern is tyd en geld. Daar is ‘n paar opsies: Ek kan 5 bottels Vodka gaan koop – een vir elke dag – terwyl die going ratio op die oomblik eintlik 1 per naweek is. Ek tel nie die biere in nie, want mens kan in elk geval nooit onthou hoeveel biere jy wegsit oor ‘n naweek nie. Ek kan elke dag gaan golf speel as ek lus het, wat dit nog duurder maak. Een game golf is gelykstaande aan twee bottels vodka. Nou sit ek met ‘n probleem, want as ek gaan golf speel, gaan ek nie noodwendig die vodka opgee nie. Raait so ons kyk hier na spending in die area van so 3 bottels vodka ‘n dag.
Verder het ek ‘n SMS van Multichoice af gekry vandag wat vra dat ek asseblief April se subscription betaal voor hierdie Vrydag of ek word afgesny. Hulle reken ons gaan fokkol kan betaal volgende week. Is die ouens gesuip of wat? Volgens my kalender is daar nog 5 werksdae oor na die sensus sirkus. Nee fok man, kom by!
Nou moet ek try uitfigure hoeveel geld ek nodig het tot die einde van die maand. Ek het gedink so 2 sentimeter behoort cool te wees. Ons budget hieso in terme van sentimeters, want dis ‘n poes mission om die geld te tel. Ek voel soos ‘n fokken druglord elke keer as ek my laai ooptrek om zak te vat vir groceries of whatever ek nodig het die dag.
Lyk my die aarde hou op draai Maandag. Ek hoop maar daar is cool krekiet or something volgende week. Dan kan ek dit so nie op DSTV kyk nie omdat ek afgesny is.
My prediction vir die sensus: daar is so 162 miljoen Naaigies waarvan so 40 mense mekaar gaan opfok tydens die sensus opname. Maak dit dan maar 162 miljoen minus 40. O nee wag, al die illegal ouens van Niger wat die bikes hieso ry tel seker dan ook nie. Trek nog 2 miljoen af.
They should’ve just asked me.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.