Amidst al die getellery en kak in Spuitieland nou met die sensus and all, het Charles Toilor (die ex-Liberian el presendente wat in die kak is) besluit om ‘n lyn te sny. Die bra het hier in Spuitieland gebly in Calabar, lekker op die volk se rekening (soos Aristide in SA) blykbaar onder political assylum. OBJ het maar toe vir Liberia laat weet dat hy vir Charles sal uitlewer aan hulle, wat ek aan neem een of ander politieke move is. Probleem is nou net dat OBJ net ‘n lee box met wrapping paper vir hulle gaan gee. Amper soos om kouse vir kersfees te kry, net effens kakker.
Wat het hulle geskiem gaan gebeur? Sou die bra net daar sit laat hulle hom terugpos sodat hy in sy ex-land kan gaan pa staan vir alles? Ek fokken sou nie. Ek sou myself ook uit die voete uit maak.
Maar ‘n meer belangrike vraag – hoe die fok het die ou dit reggekry om Maandagaand net te verdwyn? Hy het in ‘n stylie villa gebly met ontrent 20 van OBJ se poeslisiemane wat hom oppas. Om die toffie op die appel te sit, was niemand veronderstel om te move Maandag nie omdat hulle kwansuis die bevolking tel. M.a.w polisie fokken orals en roadlblocks wat tune “Draai om en gaan terug huistoe”
Aan die ander kant werk alles hieso ook nie so fokken lekker soos wat dit behoort te werk nie. Ek is byvoorbeeld nie getel tydens die sensus nie. Ek staan nogal uit soos ‘n seer duim, so hoe die fok hulle system werk weet nugter.
Daar is ‘n moer los in die system. Amper soos Koeberg. En nou is Charles Tailor ook ‘n los moer. Dit sal my glad nie verbaas as News24 oor so week berig dat Taylor iewers in SA skuil nie. Daar is drie redes hoekom ek dit kwytraak.
Nommer een: SA het al klaar vir Aristide en dis moonltik dat hierie twee outjies een van die dae gaan lepel lê en maybe so bietjie poo jab.
Nommer twee: Dis maklik om in SA aan te kom van Nigeria af sonder dat iemand jou paspoort check. 114 Nigerians is een oggend so deur customs omdat die customs ouens lui fokkers was. Dis ook die perfekte tyd om deur te move. Wie is nou lus om te werk op ‘n Maandagoggend 05:00? Nou wonder hulle nog steeds hoe kom die drugs deur ons grense.
Nommer drie: News24 dra altyd stories aan sonder om te check wat regtig aangaan. Check bv nou die Robbie Williams / Mandela storie. News24 het berig dat Robbie nie vir Mandela wil ontmoet nie en toe eers ‘n dag later wakker geskrik met die regte storie. Hulle kan net sowel berig het dat Williams “Poes” op sy voorkop tattoeer het na hy ‘n bottel whiskey uitgesuip het, want altwee stories is ewe ver van die waarheid verwyder.
Nou sit ek en wonder of Taylor regtig gefokkof het uit Nigeria.
Ek sal maar my ogies moet oophou.
Watkykjy staan op 3,089,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.