Obviously is die vorige inskrywing ‘n dag vroeër gedoen. Ek sit nou net alles live en kyk van hier af verder wat gebeur.
SA het die Aussies opgefok in die final one-day match op Wanderers Sondag (12 Maart). Ek gaan nie in die scores en stats ingaan nie. Die wat dit gekyk het weet hoe electrifying die hele affair was, plus daar is genoeg krieket websites vir hierie tipe vibe.
Hierie is ‘n match waaroor mense nog vir ‘n lang tyd gaan gons. Ek dink niemand het so iets verwag nie. Records is herhaardelik ge-shatter. Dis die tipe scores wat mens verwag van Pro20 matches se tempo. Uiteindelik het ons lyk my by Pro50 uitgekom. Dit gaan ‘n lang tyd wees voor so iets hom herhaal. Gibs het nogal gesê dat mense moerse babelaas gaan hê Maandag. Hy was reg. Vodka en high-score krieket meng nie moerse nice nie. Toe ons 340 runs gekort het, het ek vir Hellboy getune dat ek die kwart van die Red Square wat oor is sal down. Gelukkig het hy gesê ek mag nie, want dan is daar fokol vir hom om te drink. Nogtans voel ek of ek oor die kop gebliksem is met ‘n kireketbat. Deur Gibs. Daai ou kan moer!
Verder kan ek nie glo dat party mense hierie match gemis het nie. Ek het DRIE ander SA buddies in Abuja gebel. Nie een van hulle het die match gekyk nie. Hulle het by mense gaan eet? (uitgespreek as ‘n stelsin, net soos wat faktap Amrikaners dit kan doen) ‘n Ander pel in SA het vergeet van die match en F1 gekyk. Vergeet van die match. Dis ‘n fokken FINAL dude. What the fuck is up with that? Jurie, jy is ‘n poes. Almal weet die karre fok net om die baan vir 3 ure en Schumager verloor. Hulle kon nie eers regte champagne uitspuit nie, want die Grand Prix was in fokken Bahrein gehou.
Fokken bykom ouens! Skaam!
Watkykjy staan op 3,085,536 post views in totaal sedert 1 November, 2019.