Vier chicks in Tshwane het besluit om bymekaar te kom en fokken groot geraas te maak. Nee, nie daai faktap chicks van Blair Witch nie. Ander chicks.
*Met 'n Top Billing presenter stem*: grifFin het so bietjie gaan probe om uit te vind presies wat die fok in die girls van Rokkeloos se koppe aangaan. Once.
grifF: OK, ek maak uit van drie van julle chicks, maar wie is die anner chick innie band en wat is elkeen se rol innie band?
Rokkeloos: Sy is die chick in die band, vir jou informasie… en ons het alias name wat jy mag gebruik. Ons regte name het niks hiermee uit te wai nie –
Hoofmeisie: Prinses Petro (Sangleier)
Mediasentrum leier: Tequila Mocking bêd (Baas Kitaar)
Skolierpatrollie Kapteine (prrt): Kristil Meff (Tromme)
ACSV luier: Dye May Zee (Baskitaar)
grifF: Dis nou vir jou 'n ding. Raak julle geswaai by gigs, of kap julle net bergbiesies of vat julle dit easy?
Rokkeloos: Wel stel dit so, ons is so ietsie tussen Dozi en Bon Scott.
grifF: Ja, Dozi is mos daai ou van AC/DC. Mos. Ek hoor hy is hectic. Hoe het julle op die naam Rokkeloos afgekom? Die chick ding is a given. Gee ons meer insight.
Rokkeloos: Ons het al 'n paar rokke verloor.
grifF: Lek-ker! Hoekom is julle rokke nie 4cm bo julle kniee nie?
Rokkeloos: Ons weet nie of ons jou nou reg verstaan nie, die kort en die lank daarvan is; ons is almal bo-oor die Dropzone ouderdomsbeperking, en ons het nog steeds nie kwai selluliet nie, al drink ons koffie en kouk.
griff: Watse tunes gooi julle?
Rokkeloos: Wat hoor jy?
grifF: Meestal stemme wat sê ek mag nie. Skiet vir die maatjies by die huis so drie van julle gunsteling lyne (nie
coke nie – lyrics).
Rokkeloos: Dikke, lange, of lang dikke. Ons gunsteling lyne:
1. Vat jou opinie en gaan daarmee op see
2. Lag in julle baarde, en noem my bliksems boos
3. Bettie slaan vir Lettie met 'n koedoe-leer-kettie, want sy bleddie wil mos
grifF: Gaan julle by Oppikoppi ook jol?
Rokkeloos: Ons jol nog altyd by Oppikoppi, maar ons sal op stage speel ook, as ons verniet mag inkom.
grifF: Hoeveel grade view kan wilde katte soos leeus en tiere om hulle kyk? Ek sal jou 'n clue gee: dis meer as twee grade en minder as 360 grade.
Rokkeloos: Hulle kan beslis in die nag sien. Hang af by watse watergat sy gedrink het.
grifF: Die antwoord is actually 120 grade. Daar is so ander band in Amerika genaamd Rockbitch. Sulke chicks wat
heavy metal kaal speel. Dis net geskeerde geringde poes en tattoos links en regs. Dink julle ook Amerikaners is bietjie faktap partykeer, of is Rockbitch oraait?
Rokkeloos: Ons het al die tattoos, mar ons sukkel nog om van Bush ontslae te raak. Dit is 'n teef.
grifF: Fight so klomp chicks in 'n band nie heeltyd met mekaar nie? My susters het altyd mekaar se hare uitgepluk, maar hulle is nou oraait.
Rokkeloos: Ons pluk niks hare nie, maar gooi wel bier en shooters per geleentheid. Gatte is daar om gewip te word, want ons is meisies. After all… Musiek streel selfs die barbaarste ondier.
grifF: Enige cool gigs onlangs gehad wat bo die ander uitgestaan het? Hoe waar en wanneer?
Rokkeloos: Johannesburg is honger vir Afrikaans, Suid Afrika is honger vir gatskop dames. Spesiale skares opgespoor by Bohemian (JHB), Nile Crocodile (PTA), Back2Basix (JHB), Cool Runnings (Hatfield), Tings (Hatfield). Ons sal graag
weer wil probeer by Maloney's.
grifF: Gee die chicks en china's by die huis gou 'n line-up van julle gigs vir die maand van Junie.
Rokkeloos: Ons record huidiglik, so klim op ons poeslysie en stuur 'n e-pos na rokkeloos@anika.co.za, of sms 082-774 4611.
grifF: Het julle al enige planne om CD's, DVD's of enige sulke stuff uit te gee? Julle kan lekker porn uitgee op Betamax. Niemand het dit nie. O nee wag, ek het vergeet van die boemies wat uithang by Cash Converters in Hatfield. Uhhm.. so enige merchandice? Klere, DVD's, Rokke of legwarmers?
Rokkeloos: Goeie nuus, onderklere en T-hemde oppad, weereens, join net die poeslysie, dan laat weet ons julle. Ons brand wel tans 'n kompak disket.
grifF: Hoekom het julle nie 'n fokken website nie? Wat gaan aan?
Rokkeloos: Ons is besig, bietjie arm, en oop vir voostelle Ons is bedrywig en bietjie arm en beslis gereed… Een maand asb, dan kan julle www.rokkeloos.co.za gaan uitcheck.
grifF: Soek jy 'n slukkie Oros?
Rokkeloos: Nee, ons moet nog deurjaag Hatfield toe.
grifF: Enige final thoughts? Net nie langer as 1500 woorde nie.
ROKKELOOS: ONS IS NIE KWAAD NIE ONS IS NIE KWAAD NIE ONS IS NIE KWAAD NIE ONS IS NIE
KWAAD NIE ONS IS NIE KWAAD NIE ONS IS NIE KWAAD NIE ONS IS NIE KWAAD NIE ONS
I… PIELSUIGISVIRPOESIESIESPIELSUIGISVIRPOESIESPIELSUIGISVIRPOESIESPIELSUIGISVIRPOESIESPIELSUIGISVI
RPOESIES PIELSUIGISVIRPOESIES…
En so gaan dit inderdaad aan vir 1500 woorde en ons moes dit cut… Jirre tog.
Watkykjy staan op 3,092,710 post views in totaal sedert 1 November, 2019.