Era: 1990s-2000s
Bekend vir: Die eerste Latina model van CoverGirl
Yamila Diaz-Rahi het amper nooit 'n model geword nie. Ai-jai-jai-jai-jaaaai! Hierdie hottie van Argentina was besig om ekonomie te swot Buenos Aires toe sy in 1996 in Uruguay ontdek is. Prys die jirre!
Hierdie post is 307 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.