Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
Absinthe | Nou kan julle self ondersoek gaan instel. As ek al hierie kak vroeër geweet het, sou ek glad nie by Skipper Glen geklap geraak het nie. Maar spuit kom mos altyd te laat… In jou broek. | grifFin |
Dorks.com | Wonder jy hoekom jou graft so poesbaie bandwidth het? Dis vir dose soos jy om clips te download en vir jou maatjies in Word Documents te mail en hulle bandwidth ook af te trek. Spesiaal vir die outjies wat vir fokken enige iets lag. Soos grapgat. Bleddie fools! | grifFin |
Good Fellas | Gaan geswaai huistoe. Is jou graft verantwoordelik genoeg om vir jou 'n ride te organise op Funny Hat Vrydae en ander office parties as die fles vat bietjie hande uitruk? Tune jou baas hierie link en maak SA se paaie veiligier. | grifFin |
Tell Veronica Mars | Gaap. Deel jou fake geheime met 'n fake persoon. Of praat die waarheid: Ek bad kaal. Ek vee my hol met boudservette af elke keer as ek gekak het. Daar is stemme in my kop. Amper net so boring soos financial websites. Of drugs. Ideaal vir mense wat online leef of mense wat nie oogkontak kan maak in conversations nie. | grifFin |
Semenex | 'n Produk wat glo proven is om manbotter beter te laat smaak. Blykbaar 'n shake. In my experience het mens 'n paar shakes nodig, maar anyway… | CHopper CHarlie |
Superdickery.com | Dis geen geheim dat Superman eintlik 'n dick is nie. Hierdie sait jol lekker Veronica Mars en investigate hoekom. Actually is dit scans van comics oor hoe simpel Superman is. En jy is, as jy ooit van Superman gehou het. Ja, die flieks ook. Dit was net so kak. | Mich |
Dunswart Oval Raceway | Jy't nog nie vinne gecheck voordat jy van hierdie sprintcars genodge het nie. Dit lyk sommer of daar gereeld vet pret is op Dunswart. En die sait is verbasend goed design en als. Fantasties. | Ryan |
French Maid TV | 'n Guide oor hoe om podcasts te maak kan nogal boring en techy wees skiem jy. Dan ewe skielik, word dit aangebied deur meisies in French Maid uniforms en jy leer asof daar 'n Olimpiade ter sprake is. | CHopper CHarlie |
JC's Girls Girls Girls | Bad girls can turn good. Laat ek sexplain. Hierdie groep eks-strippers reach uit na die adult-industrie deur "holyhottie" t-shirts en Bybels uit te deel by stripclubs en dies meer. Weird weird weird. | CHopper CHarlie |
choking!hazard | Lekker main metal allie pad uit V'Town uit. Download 'n sample track of check sommer 'n video clip op hulle sait. Whaaaa! | grifFin |
Basil & Yvonne's Website | Blykbaar weet alle mense nie dat die Internet public domain is nie. Dan los hulle so hulle foto albums op die Web, kompleet met sulke mik-en-druk type fotie's waar Pa onder die lapa sit en chill. Ai. | CHopper CHarlie |
WWP Thunderstrike | WWP is SA se eie pro-wrestling sepie op SABC2. As jy nie genoeg kan kry daarvan nie (ons weet ons kan nie), dan kan jy hier al die ekstratjies kom kry soos die latest news en allerande ander kak. JAAAAA! | CHopper CHarlie |
misternicehands.com | Die ou se hande check nie so kief as wat die title tune nie, maar trek daai vinger en check wat gebeur. Toe, trek hom! Hahahaha. Jissie, dis snaaks. Ure se pret. Blykbaar. | CHopper CHarlie |
Corporate Goths | I freak so out. Man, dis nou een ding van Goths. Hulle lyk dalk snaaks en is bietjie huilerig maar hulle is altyd goed vir 'n lag. Hierdie insiggewende sait gee jou as Goth tips oor hoe om in die sakewêreld te oorleef. Classic. | CHopper CHarlie |
Urban Legends Reference Page | Rumours, urban legends, party tricks. Like this funny dog poo you dropped. What funny dog-poo? Jy check nou… | CHopper CHarlie |
Akkerliefies | Chicks, supposedly studente van Stellenbosch, in bikini's en so aan. Bietjie soft-pornerig, en ek's ook nie heeltemal seker wat die deal is hier nie (behalwe natuurlik jong bokkies in min klere). | CHopper CHarlie |
World Beard and Moustache Championships | Cool dink jy, maar hierdie is so daai lame tradisionele Europese snorre en baarde. Wat nice sal wees is 'n Suid-Afrikaanse galleries met bekende smitties en liplapas van ouens soos André Stander, Burger Geldenhuys en so aan. Nouprajy. | CHopper CHarlie |
How to be a successful evil overlord | As mens s evil soos Skeletor of selfs Prime Evil wil wees, is hierdie die regte plek vir jou. Met 'n klomp nice tips wat sal verseker dat jou reign langer last as Saddam s'n. Soos nommer 32: "I will not fly into a rage and kill a messenger who brings me bad news just to illustrate how evil I really am. Good messengers are hard to come by." | CHopper CHarlie |
Cape Town Lingo | Naai man, check hierrie sait vir bemangde woorde soos hulle hom gooi innie Kaap my bru. En please man, hou 'n paar donkies vir 'n Gatsby of 'n collection vir die smokkie. Sharp. | CHopper CHarlie |
SA English | And then some heavy kief ways to tune your tjommie he's a biscuit. Die site die praat so die Engels mense van die Suid-Africa dat nie so goed met Afrikaans. | CHopper CHarlie |
Celebrity Morgue | Moerse grim. Check stories en laaste foto's van bekendes soos Mao Tse Tung, Marilyn Monroe, JFK, Ché Guevara Stalin en Jesse James. 'n Paar foto's is heavy eeeuu so ligloop. | CHopper CHarlie |
Random Facts About… | Vin Diesel, Chuck Norris & Mr T. Classic. There is no "I" in team. There are two "I"s in Vin Diesel. Fuck you, team. Chuck Norris' tears cure cancer. Too bad he has never cried. If at the exact same moment, the same person was pitied by Mr. T and roundhouse kicked by Chuck Norris, the universe would implode. | CHopper CHarlie |
Hierdie post is 192 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,344 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207