Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
DVD Shack | So lekker DVD shop in Hatfield waar mens kan movies of music DVD's uitneem na jy klaar by Spur getand het. Check jou daar. | CHopper CHarlie |
Ons Blêrkas van Afrikaanse volksmusiek | No fucking ways! Is jy lus om die FAK sangbundel se top treffers in MIDI-formaat te hoor? Ontstellend lame, allemintig on-PC en meestal net simpel. You have to see this. Selfs al is dit net om te point en lag. Fokkenell. Met lyrics ook. Ai. | CHopper CHarlie |
Stokstyf, dankie | "Die lewe is nie hard nie, dit is stokstyf," reken die man. Local site met kaal prentjies van meisies en goed wat by paarties gebeur. | Farmer |
Wood pooping page | Meisie wat 'n boskak vang. Eeeuuu! Hoe het dit hier ingekom? Nee man jirre tog. En dis nuwe matte! | Iemand anders |
Anti-Telemarketing counterscript | Next time as ABSA of Amway of whoever jou bel met 'n oulike voorstel vir iets wat jy nie nodig het nie, gebruik hierdie om die telemarketer van track af te gooi. Baie lekker. | CHopper CHarlie |
The Official God FAQ | Alles wat jy nog altyd wou weet oor die Groot Man in die Presidential Suite. Once. | CHopper CHarlie |
The 86s Rules of Boozing | Jy skiem mos jy's 'n suiplap . Fok jy drink elke uur. Maar is dit genoeg om 'n hip flask in jou laai by die werk te hê? Is dit regtig, punk? Ken jy al die reëls van dronkwees? | CHopper CHarlie |
Skiet 'n skaap | Hoe vinnig is jy? Vinger op die knoppie en kap 'n skaap as hy verby kom. Nee dude, nie so nie man. Fok, dis nie Australië die nie. | CHopper CHarlie |
Rock of Ages on Radio2000 | As jy uitmaak van rock, dan's hierdie show vir jou pappie. Tune daai dial elke Donderdagaand tussen agt en twaalf na Radio2000 vir Benjy Mudie se "Rock of Ages" show. Met al die classics van Sabbath, Neil Young, AC/DC, Led Zep reg deur tot Frank Zappa en Rodriquez. Fokken main! | CHopper CHarlie |
Jowlers | Ag nee jirre man. Alhoewel "jowlers" klink of dit in 'n Harry Potter boek tuishoort is dit actually 'n foto van iemand terwyl dié se kop heen en weer geskud word. As jy skiem sulke kak is snaaks, gaan mal. | CHopper CHarlie |
Maquina Loca – The Crazy Salsa Machine | Oh yeah. Hierdie ouens rock – I guess. Sulke bra's innie Cape Flats wat lekker South American rhythms maak dat die mense kan dans. Noujatoe. | CHopper CHarlie |
Programmer of moordenaar? | Ons weet daai lyn is moer dun. Vat hierdie quiz en check of jy kan uitfigure wie's die baddies en wie's die supernerds. | CHopper CHarlie |
Speegle | Hierdie is nogal 'n useless fokken Web invention. Doen 'n search vir iets en dan lees so lame robot stem jou results terug. Natuurlik is die voices so monotone en aanmekaargeplak soos voicemail instructions of alle voice-recognition software. Aijajai. | CHopper CHarlie |
Learn Morse code | Lees jy Popular Mechanics? Is jy een van daai weird mans wat weet hoe vliegtuie en goed werk? Well, nou kan jy die Morse kode leer en nog meer mense amaze met jou collection of useless skills. | CHopper CHarlie |
Paper Doll Heaven | Seriously geek. Sulke badly drawn celebrities en dan kan jy vir hulle klere aantrek. In so kak tekenstyl. Die wit mense is so fokken pienk. Wat 'n tos site. | CHopper CHarlie |
Soda Can Shake-up | So fraai video clip wat jou wys hoekom jy Sprite oor jou bloes gaan hê as jy hom bo-op tik en nie aan die kant nie. Like wow. | CHopper CHarlie |
NUL | Afrikaanse elektroniese groep NUL se freaky websait. Kompleet met die hele album se MP3's as free downloads en creepy animations. Slaan uit. | CHopper CHarlie |
Googoth | "The search engine with real bat chunks in it." As jy so uitfreak oor die lewe en te veel makeup dra en gedurig met 'n tou om jou nek loop, is hierdie die search engine vir jou. | CHopper CHarlie |
The Best Page in the Universe | Hierdie ou is poessnaaks.Sy storie oor mense se kindertekeninge is 'n classic en pretty much als is worth a read. Check ook sy hate mail uit. Stylin. | CHopper CHarlie |
sjambok | South African satire, reken hulle. Die mense try heavy 'n Onion tipe vibe gooi met varying degrees of success. Meestal nie juis snaaks nie. | Leilani |
Skopbeen | So Afrikaanse discussion forum waar mens seker vername werktyd kan mors of iets. I guess… | Skopbeen Team |
Swartskaap | Die bra's reken hulle is die beste alternatiewe tydskrif op die Net. Dis seker fine en als, maar is dit nodig om dan vloekwoorde met #@! in te fokken skryf? Of "sponsors" verkeerd te spel? |
Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,564 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207