(deur meisie)
Ek werk vir 'n company wat 'n klomp magazines en websites het, onder andere‘n bike magazine. Ek werk ook in Marketing wat beteken dat ek help met shows en exhibitions en stuff reël. Een van die wat ons jaarliks doen is die International Motorcycle Show in Birmingham. Of soos ons dit noem, die Anal Porn Show of Elke Ou se Wetdream Show.
Sien die probleem lê in die feit dat ek en Dappy Ditsy die show organise en sal nie sê ons belangstelling dryf boobs en fanny se kant (hie hie) toe nie. Want bikes kom tweede (hie hie) by die show. Silikoon en make-up bevlekte promotion girls is ‘n voorvereiste vir die show. Sonder promotion girls op jou stand kan jy verseker wees dat jy net mooi fokkol aandag gaan kry.
Hier’s ‘n rowwe overview gee oor die laaste twee maande voor die show. Ons moet promotion girls interview. Dit begin deur promo agencies te kontak en portfolios te kry. So vir ‘n week lank kyk ons na promo girls. Fine. Ons shortlist ‘n paar en vra vir meer foto’s. Die foto’s sluit altyd ‘n bikini, ‘n onderklere, ‘n aandrok, t-shirt en jeans shot en ‘n face shot in.
Dan moet ons die chicks interview om te sien dat hulle “persoonlikheid“ het. En dit, my geveerde vriende, is nie altyd so maklik nie. En om dit dié jaar moeiliker te maak, het ons besluit om ‘n tweeling te kry. Double or nothing soort van. En dis nou die tweetjies wat julle op die page sien.
So nou het ons hulle gekies, maar wat nou? Well, nou hou ons ‘n foto shoot met hulle. Die meisies word gebruik vir die website, vir die magazine cover, vir posters, vir point of sale voor die show en dan die book ons ook sommer advertensie spasie in die mans badkamers by die venue.
Ons moet vir hulle outfits bymekaar kry voor die photo shoot, en die base wil PVC catsuits in die hande kry vir cheap. Nou doen my ‘n guns. Tik “PVC catsuits” by Google in en kyk na die sites wat op kom. Ek moet eers vir IT bel om te sê dat hulle my nie moet track nie, want dit is vir werk. “No, I’m not looking for a new vibrator, I’m looking for a PVC catsuit – no not for me!” By die foto shoot trek ons hulle in catsuits en overalls en jeans en leathers en alles aan en hulle pose. Tog te fraai. Die mans badkamer kry natuurlik ‘n raunchier campaign.
So dit is nou alles voor die show. Ek sal julle nie bore met die res van die stuff nie, want ek is seker julle stel nie belang daarin nie. Anyways, weet net daar gaan moer baie werk aan voor die show.
Die eerste jaar toe ek by die show moes bygewoon het, was ek nogal geskok. Ek meen honestly, wat het ‘n topless pole dancer te doen met motorfietse? Hoe gaan sy nou help om insurance vir bikes te verkoop? Tot my verbasing het sy haar taak vervul. Ek wonder net hoe de hel sy haar been, die paal, ‘n arm en silikoon als gebalanseer het. En of sy ‘n disclaimer moes sign dat sy nie sal sue as sy val nie. Anyway…
Verder was daar natuurlik siesa gross perverts ook by die show. Daar het so ou man na ons stand toe gekom, bietjie gestink, geel vingers en drool so half as hy met die promo girls praat. By hom het hy ‘n foto album gehad. In die foto album was foto’s van al die shows wat hy oor die jare bygewoon het en al die promotion girls. Sy “thing” is om die chicks af te neem en die volgende jaar vir hulle op te spoor by die show en hulle foto’s vir hulle te wys. Die probleem daarmee was dat die bladsye van die album aan mekaar vas sit soos jy omblaai. Ek los daai ene vir julle om uit te figure…
Ons het ook print posters van die girls laat maak en dan laat ons hulle dit sign vir die mense wat wil hê hulle moet. Wat basies elke fokken drol by die show is. En dan neem die ouens foto’s van hulle saam met die promotion girls. Ek verstaan ook dat die ouens die foto’s neem op hulle mobiles (selfone), dit hou as screensavers en dan vir mense vertel dat dit hulle chicks is. Sad sad people.
Daar is natuurlik cool goed ook. Soos jy kan ‘n track gaan ry op ‘n bike. As jy hou van bikes, is daar die mees befokte bikes. Jinne, ons het die Triumph stand oorkant ons gehad en die Sprint ST (wat tweede was in die Bike of the Year) was daar. Moerse cool. Ek self het op ‘n hele paar bikes gaan sit, en dis nogals ‘n stunning experience om so baie power tussen jou bene te hê…
Umm… enough said. Check die Motorcyle Show website vir meer info.
Watkykjy staan op 3,089,791 post views in totaal sedert 1 November, 2019.