Era : 1960
Bekend vir: Sy was kakwarm in die 60s
Twiggy was die 1960-weergawe van Tyra Banks. Maer dingetjie met popperige ogies en 'n androgene voorkoms. "Die Twiggy effek" kom dus van hierdie goose se naam af. Ons plaas haar vandag omdat sommige ouens 'n thing het vir chicks wat op tandestokkies rondloop
Hierdie post is 55 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,052,036 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap