Era: 1970s-2000s
Bekend vir: Sports Illustrated Swimsuit Issue (1979, 1980, 1981), CoverGirl
Een van die hotste All-American gooses back in the day. Sy is in 'n poskantoor in Parys ontdek (nie die een naby Vereeniging nie) en was op 'n stadium met Billy Joel (lukcky poes getroud. Actually was sy al 'n paar keer getroud gewees. Vier keer om presies te wees. Sommige vleisbeursies kan partykeer net nie getem word nie.
Hierdie post is 285 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,771 post views in totaal sedert 1 November, 2019.