Deur Mister Hellboy
Mister Hellboy is eintlik Engels, maar hy het so mooi hard gewerk aan die Afrikaanse storie dat ons hom geplaas het – net soos hy hom praat. So imagine die storie met een van "daa'die aksente wat is van die mense die nie goed Af'ikaans praat."
Die jaar is 1984 en dit was die jare wanneer dit was old school. My pa moes die beste kar hê. Pa het gesê as jy 'n kar wat kleiner as 'n 3 liter het is jy 'n pieperige poepol.
Terug na 1974. Oupa het 'n ou 1974 Ford Cortina V6 gehad. Hy het hom gekoop splinternuut in 1974 en die ou kar was geel. Pa wou 'n nuwe rooi kar gehad maar hy moes vir 'n maand wag. As my pa 'n nuwe kar wil koop wil hy hom daardie dag uit die showroom ry. En die enigste kleur was geel.
Ou Pa was nie so gelukkig met sy geel Cortina. Hy het hom 'n maand later rooi gespray en nou was hy die main oom in Germiston. Ek was net 'n klein ou snotiregge 2 jaar oud kind in 1974 so ek het nie baaie van dit onthou. Maar nou terug na 1984. My Pa wou 'n nuwe Ford gaan koop maar dit was n bietjie duur (so R9000) vir die nuwe Ford Sierra XR6. Pa het besluit hy gaan 'n paar duisent skille op die ou Cortina spandeer en hom lekker overhaul. Ou Pa het nooit in sy lewe op 'n kar se enjin gewerk, maar nou is die dag reg. Hy het so 2 maaande vakansie gevat (Hy het vir Eskom gewerk en die ou dae was dit Easy Slow and COMfortable gewees.) Die eerste mees belangrikste ding was om die vakansie te plan, ons gaan in die Cortina na die Suide Kus gaan.
Ons gaan sommer die Jurgens Eksklusief Karavan en die boot sleep. Dit was November en Pa het die werk op die kar begin. Hy het sommer 'n paar duisend rand gaan spandeer op alle goetes vir die enjin. Pa het die enjin uitgevat en die julle ding gestrip. Pa het daan besluit hy weet nie wat die fok hy maak. Dit was ontrent 'n maand se werk en die familie gaan op vakansie in 'n paar weke en die kar lê in stukke. My broer was omtrent 13 jaar oud en hy het besluit hy gaan my Pa help met die kar en elke dag na skool het hy op die kar saam met my Pa gewerk. My broer het die julle enjin self geoverhaul en die ding terug gesit in die kar. Toe hy klaar was, was daar 'n vol boks met spare parts in. Ons het almal gelag en gesê dit was onmoontlik dat die kar se enjin gaan werk. Ons het die kar se enjin probeer aansit en wala hy werk. Die enjin klink bietjie siek maar hy werk. My broer het die enjin bietjie getune en dit klink reg.
Nou begin ons op vakansie te gaan ons sit die Karavan aan die kar en die boot agter die Karavan. Dis nou 5am en ons gaan Durban toe. Ons ry van Germiston en wanneer ons na Heidelberg kom moet ons petrol in die kar sit want iets is verkeerd en hierdee kar drink petrol soos 'n dorse woestyn pelikan in die middle van die dag. Hierdie kar ry so 60 km op 'n tank van 60 litres petrol. Ons ry biedjie en dan sit ons meer petrol in die kar. Dis omtrent 2pm en ons sit net in Ladysmith. Ons ry van filstasie na filstasie. 7pm en ons is in Bazley Beach waar ons gaan lekker vakansie hou, maar die kar klink nie so goed nie en daar is rook wat uit die bonnet kom. Maar fok ons het dit hier gemaak en dis 'n miracle.
Dit kar het sommer 600 litre petrol gesuip. Ons hou lekker vakansie op die strand vir 2 weke en hoop dat die kar reg sal kom tussen die tyd. Die einde van ons vakansie kom en die Cortina klink nie so kak nie en ons sleep die ou boot en caravan huis toe.
Ons ry tot so Pietermaritsburg en die kar klink nie goed nie en daar is baie rook vat uit die bonnet kom. Ons top die kar en wag so bietjie, maar die kar is nou dood. Ons wag lanks die pad. Daar was fok all cellphones in 1984. Pa begin om te loop hy het 'n nief (Cousin) wat in Pietermaritsburg bly en hy is 'n mechanic, nog 'n fokken miracle. Ou Pa kry himself na 'n foon en bel sy nief.
Omtrent 'n uur later kom pa se nief. Hy maak die bonnet oop en kyk rond. Hy sê vir my pa wie die fok het op hierdie kar gewerk vant dis 'n miracle dat hierdie kar loop. Pa sê vir sy nief dat sy seun het die kar reggemaak na hy die ding opgefok het. Hy lag net hy kan nie glo dat hierdie kar van Germiston na die suide kus terug na Pietermaritsburg gery sonder om op te blaas. Die oom sê vir my Pa hy sal die kar regmaak maar dit sal 'n paar weke vat en nog 'n paar duisend skille kos.
Ons ry huistoe in die oom se Toyota Cressida met die Karavan en die boot. 'n Paar weke later kom die ou Cortina en nou is hy reg. My pa is baaie gelukkig maar hy het omtrent R7000 op die kar spanduur en dis nog steeds die selfde ou Cortina.
'n Maand later het my Pa sy vriend gaan ontmoet in Pretoria en iemand het baaie van die Cortina gehou en sommer vir himself gesteel. Nou sit Pa met fokol kar en fokol geld. Agg shame. Pa het sommer 'n Rover van den Plus V8 met die insurans geld gekoop.
Watkykjy staan op 3,073,921 post views in totaal sedert 1 November, 2019.