Dis so maand na die commemoration van daai dag toe twee planes in die WTC ingefok het soos ‘n dronk boemie voor ‘n speeding M3 se grille. Drie jaar later en daai bliksemse Bush is steeds aan die kak aanjaag.
Dis wat vir Michael Moore pla, en dis hoekom ek noudie aand Fahrenheit 9/11 gaan check het. Almal weet dat Bush nie regtig gewen het in 2000 nie. Almal weet dat die man ‘n fokken aap is. Maar Moore wys vir ons hoe connected die doos is en dis dan dat mens begin stres. As hy harmless was soos daai diktator van Turkmenistan wat vereis dat mense na brood verwys op sy ma se naam, was als fine. Maar as hy die wereld se enigste superpower run, is ons almal in die kak. Nie dat hy alleen agter als is nie. Daarvoor is Dubya veels te onnosel. Bullebakke soos Cheney, Rumsfeld, Wolfowitz, Ashcroft en so aan is al langer besig om geld te maak uit ander mense se misery. Fokken olie pappa, swart goud – dis waaroor dit gaan hier. En ek praat nie van brannas en Coke nie.
Michael Moore doen fokken goed om duisende feite en ‘n kakhuis vol research te compress in ‘n movie wat ‘n ou actually enjoy. Dis fokken skerp aanmekaargesit en mens sit meeste van die tyd lekker en lag oor die sharp comments en astrantheid. Maar van lekker lag kom lekker huil en later in die movie draai als snuff. Wees reg om Irakese se binnekant te sien uitpeul en ma’s te sien huil oor hulle kinders. Lekker fokken goor.
Tussenin beplan die Bush-sirkus nog baie kak vir die res van die wereld. So baie bomme, so min fokken tyd of hoe George? Blerrie doos. Een ding is seker, as die Amerikaners hom instem is ons in virre kak tyd – almal van ons. Ongelukkig werk dit nou deesdae so dat als verbind is en die olie wars gaan vir ons ook nog opfok pappa. Six love. Veral noudat Afrika lekker begin olie produseer. Kan ons ‘n groot target verf op ons kontinent asb? Ons skiem nie Afrika sukkel genoeg nie. Daar’s maybe plek om nog kak op die hoop te pile saam met armoede, AIDS, genocide, en die tipe van goed. In Bush se eie woorde: “Bring it on!”
Behalwe vir die trigger-happy Secret Service tipes wat so lekker stamp-stamp poes-poes vir Moore by die Saudi embassy wil verjaag is my favourite deel seker die interviews met die troepe. Goeie fok, jy het nog nooit sulke stupitte fokken puisiegevreet fuckheads gesien nie. ‘n Brein is blykbaar opsioneel as jy die US Army join. In fact, ek dink jy kan verder gaan as jy nie een het nie. Check die Commander in Chief. Hierdie laaities is moerse chuffed want as jy voor die tenk uithardloop en Iraqis skiet laat hulle spat (in hulle eie land sonder hulle toestemming) kan jy CDs ophook en deur jou helmet luister. The day the music died… Een dim-witted grootoog wat sekerlik aanhoudend oor sy eie IK struikel begin actually die woorde van “The roof is on fire” vir die kamera sing en dan raak hy so opgewonde. Soos ‘n klein fokken hondjie pis hy amper teen sy been af van blywees.
Dis natuurlik hierdie tipe van cretins wat in die strate van Bagdad baljaar, moor, pis, rape, en te kere gaan. Dis hierdie poese wat hulle humeure verloor as die fokken Iraqis nie wil luister nie. Dis hierdie losers wat nie verstaan hoekom mense complain oor hulle nie daar is en die land in sy fuck-you geskiet het nie. “Hey jy, wat’s fout? Dê kry vir jou ‘n bullet-samie. Fokken non-Engelssprekende weirdo.”
‘n Paar goed val my op toe ek uitstap en sulke popcorn burps laat gaan tussen die neus-innie-lug Cinema Nouveau crowd.
Ek lys dit in geen spesifieke orde nie:
* Ek’s fokken bly ek’s nie ‘n Amerikaner nie
* Die wêreld is neusdiep in die kak as daai poes weer wen
* Daar’s meer beenkoppe in die US as hier in Zef Afrika
* Dis fokken lame om by Cinema Nouveau te fliek
* Daai Michael Moore is darem ‘n lekker ou dikgat Dis hierdie tipe gedagtes wat maak dat ek ernstig sit en hoofrekene doen oor die hoeveelheid skade wat ‘n Palio 1.6 sal doen aan die Amerikaanse ambassade. Dalk hang ek nog ‘n oulike Rebel Flag bandanna aan my spieëltjie op die dag van reckoning…
Allah Akhbar my china. Allah Akbhar.
Watkykjy staan op 3,083,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.