Ons almal weet daar is paar gabbas daar buite wat nie al hulle varkies in die hok het nie. Hulle gebruik hulle evil gedagtes om ander te manipuleer en selfs mee seks te hê. Sies!
Vandat ek een aand vir Minasse in Egoli gesien het en hy so vir Bienkie en Dewald wou forseer om seks te hê, het ek nog altyd gedink ek moet 'n storie daaroor doen. Net om die Minasse van die muise te skei.
Die gevaarlike ding is natuurlik nou dat hierie ouens tegnologie gebruik om by hulle varkies uit te kom. Baie van hierdie leiers het net "World domination" in gedagte, maar so nou en dan kry jy 'n creepy ene wat besluit hy wil net lewe vir die oomblik, en met dit bedoel hy gewoonlik hy wil so veel seks hê as wat sy liggaampie kan hanteer.
Ek het nie veel van hulle teëgekom in my soektog nie, maar creepy is defnitief die orde van die dag.
Andrew Cohen – "spritual teacher and acclaimed author"
Belaglikheidsgraad: 3/10 Ek het nog nooit van hierdie bra gehoor nie. Basically praat en skryf hy oor spiritual enlightment. As daar een iets is wat ek agtergekom het met alle spirituele leiers is dit dat hulle net soos politieke leiers, "artfully vague" is. Niemand sê regtig iets nie. Ek bedoel, "Andrew Cohen's Impersonal Enlightment Fellowship". Dit kon net sowel 'n epsisode van The Lord of the Rings gewees het. Hy skiem hy het 'n "cosmic consciousness" ondervind wat alles spontaan gebeur het. Spontaan sê ek vir jou. Ek is teleurgesteld Andrew, het 'n bietjie meer verwag.
BlueStarAlive – "more like a heavenly body than a space lab"
Belaglikheidsgraad: 6/10 Huh? Wel eintlik op die oog af lyk hierie ouens nie so bad nie. Dit is helemal legit om 'n "think tank" in die ruimte in te skiet. Die vraag en ietwat van 'n probleem is net, wat gaan hierdie "think tank" daar maak? Wel, hulle wil 'n studie doen van die groei van onaardige idees binne die radius van 'n nuwe atmosfeer waar hulle kan check hoe jou gedagtes werk in 'n gewiglose omgewing. Soos ek sê, dis helemal legit tot en met die vorige sin. Wat ook nie regtig help nie is dat al hulle prentjies van die "space station" se ontwerp, dolfyne by het. Wat het dolfyne met die blue star uit te maak? Nee ouens, as dit nie vir die dolfyne was nie het ek vir julle 'n 7 gegee.
Other kin – "identify themselves as being something other than human"
Belaglikheidsgraad: 8/10 Net soos die quote sê, hierie ouens glo almal hulle is nie helemal mens-mens nie. Ek dink die belaglikste van hierdie kult is die community. Almal het vir hulself sulke aardse name gegee soos: "Tirl Windtree","Hallanath","Venom" ens. Asof dit nie genoeg is nie sê elkeen ook wat hy of sy dink hulle was in die vorige lewe. Jy kan ook elkeen se profile lees van wanneer hulle actually agtergekom het hulle bietjie anders is as die normaal. Dit lyk, nee wag, wag, ja nee dit lyk asof die meerderheid van mense Dragons en Elfs was in hulle vorige lewens. Daar is 'n paar Halflings ook tussenin. Net om af te sluit het the Other Kin ook 'n lekker gift shop as jy nou nie lekker weet wat om vir 'n Gae’ari of Aelveron Elf te gee nie.
Ordo Templi Orientis (OTO) – "Do what thou wilt shall be the whole of the Law"
Belaglikheidsgraad: 9/10 Klink so bietjie soos daai tune "I fucked the law, and the law won" maar kom eintlik nie naby nie. OTO of "Order of the Temple of the East" soos dit vir die homies bekend staan, is 'n telematiese orde wat primêr die mens-mens se bevordering in verskeidenheid velde bystaan. Ek sien. Hulle het 'n nuwe policy wat in Januarie 2005 in werking tree: enige dokumentasie oor rituele werkings moet voor die tyd geleer word, want geen dokumentasie sal toegelaat word binne die "Temple for the Minerval Degree" nie. Agge nee! Maar moenie worry nie, as dit 'n kleedrepetisie is, dan kan jy maar jou script by jou hê. Ek sien dat dit nie net die "Temple for the Minerval Degree" affekteer nie, maar ook "the Man of Earth Triad". Ja-nee dis reg. 'n Standaard moet gehandhaaf word. Soos ek kan agterkom werk hierie ouens nogal streng volgens die "Law of Thelema". Daar is selfs 'n paar boeke oor hierdie wet van orde maar die een wat defnitief uit staan is: "Book of the Law". Met so titel kan jy nie verkeerd gaan nie. Hier is 'n paar van die hoofreëls wat jy moet volg as jy deel wil wees van hierdie selektiewe orde: * "Do what thou wilt shall be the whole of the Law." * "There is no law beyond Do what thou wilt." * "Every man and every woman is a star." En dan natuurlik die vereiste teenoor jouself: * "I am the flame that burns in every heart of man, and in the core of every star." * "Be strong, o man! lust, enjoy all things of sense and rapture: fear not that any God shall deny thee for this." Nogal creepy is dit nie?
Raelian Revolution – "the Embassy which we are building for Extra-terrestrials"
Belaglikheidsgraad: 10/10 Ek dink dat hierdie kult die cherrie op die koek is aangesien hulle 'n baie nou verband het met ClonAid. Hierie ouens claim hulle het 60 000 lede in 90 lande reg oor die wêreld. Dis nogal scary. Hulle doel is redelik eenvoudig in dat hulle glo hulle is aliens wat 'n Embassy moet bou vir al die ander skapies wat nog nie geland het nie. Rael (die main gabba), 'n Franse journalis het hierie opdrag gekry in Desember 1973. Dit moet hin ene poes grote Embassy wees as hy nou nog besig is om dit te bou. Op die oog af lyk hierie ET's die tipe wiese vingers jy kan raak. Maar moenie 'n fout maak nie, pappa Rael het duidelike kenmerke van selfbevrediging en allerhande ander onheilighede in sy aura.
Alhoewel daar in elke liewe paragraaf gestel word dat hierdie 'n "non-profit" organisasie is, vereis hulle dat jy 3% van jou jaarlikse inkomste gee nadat die ontvanger daarby uitgekom het. Dit is nou te sê as jy wil aansluit. Ek moes net probeer uitvind of daar 'n kontak is in Suid-Afrika vir hierie belaglike movement. Tot my verbasing was daar nie die opsie om Suid-Afrika te kies indien jy wil chat met iemand nie. Wat daar wel is, is 'n kontak in Suid-Afrika. Ek moet sê dit het my verbaas. Nie dat daar een is nie, maar dat hy geleë is in Boksburg. No ways! Boksburg? Jissie, van alle plekke. In my wordingsjare het ek gedink ek is die enigste deurmekaar persoon daar. Dit wys jou, jy kan nooit te seker wees nie.
Die website offer 'n groot verskeidenheid van opsies en "testimonials". Jy kan even die grote Rael op Rael-TV streaming video kyk. Jy kan selfs met ander Raelians chat net vir ingeval hierdie planeet vir jou bietjie lonely raak. As dit nie werk nie kan jy altyd die Oktober issue van Playboy koop aangesien pappa Rael se blaar, sy persoonlike assistent en die stigter van Clonaid se dogter, almal besluit het om 'n bietjie vinger te trek.
Die wêreld moet mos sien hoe 'n Raelian royalty 'n Clonaid clone spyker, sodat Clonaid uiteindelik kan bewys dat hulle nie net 'n mens gekloon het nie, maar ook een laat spyker het. Amazing.
Watkykjy staan op 3,124,255 post views in totaal sedert 1 November, 2019.