![]() |
LCD Soundsystem – LCD Soundsystem (9) Fokkenhel die eerste keer wat ek hierdie ouens gespeck het was by 'n festival in Kings Cross waar almal van hulle tiete afgetrip het. Het die album gewax kort voor ek hulle 'n tweede keer by die Astoria gaan sien het. Nog beter! Mense kan maar tune hierie electro synth sound is so laas week maar fokken James Murphy maak uit. Die album ruk en daars 'n tweede cd met van hulle ou tunes op ook. Die single, "Daft Punk is playing at my house" is 'n meesterwerk al is dit bietjie meer commercial as hulle ander shit. Fokken "Losing my edge", "On repeat" en "Yeah" is die fokken kak! Dis 'n gatskop album met 'n fokken kick-drum vir 'n hartklop. My bloed rush as ek net daaroor skryf, o fok, my palms is sweaty en hier kom die rush… Super Deluxe 3000 |
![]() |
The Streets – A grand don't come for free (7) Watte pot kak het ek gescheme toe ek van die songs die eerste keer op radio hoor. Mike Skinner het uitgesell het ek gescheme, waars die dae toe hy op die trein saam my sit oppad terug van die Fatboy Slim gig op Brighton beach? Ons altwee was fucked, liquid LSD en 'n paar pille sal jou gou laat vergeet jy slaap op 'n strand vol klippe. Sy eerste album was net uit maar hy was nog nie famous nie. Nou? Wat nou Mike het ek gescheme? Tot ek my vinger uit my poephol uittrek en besluit om die album van hoek tot kant 'n goeie luister te gee. Lekker concept album – vertel 'n storie oor schemes, trips, chicks, fights en vriende – glad nie te kak nie. Het hom by die Shystie party weer onlangs gesien – nou's hy famous, praat nie meer met mense nie en het permanent 'n gepynigde uitdrukking op sy gesig asof iemand in sy Kronenberg gepis het. Do you even know who I am? Super Deluxe 3000 |
![]() |
Mylo – Destroy Rock N Roll (9)
Lekker synths lekker 80s dis waarvan ons hou hier by WKJ? headquarters. Ek het dadelik uitgegaan en vir my day-glo trainers gaan koop. Nou kan almal my sien aankom van 'n fokken myl af, en in die donker ook! Mylo is fokken main party music – begin moerse chilled out en dan is ons op 'n drafstap. Serious briekmusiek hierdie. Daars so lekker tune waar hulle iemand soos Rodney Seale sample wat 'n lys van bands opnoem wat "satanisties" is en dan gooi Mylo die sample op repeat met 'n lekker drum beat en jy's weg. Dans sommer gelyktydig op al daai evil bands maar dis okay want die dominee se dans is sonde en seks lei na dans. Big hair, blou eye shadow, fokken 'n pair of pumps en ons is reg vir die aand, Miami Vice style! Super Deluxe 3000 |
![]() |
Elton John – Greatest Hits (1970-1974) (6)
Ek het nog altyd gedink mense wat Elton John afslag is fokken boring. Dis maklik om iemand kak te gee omdat hy dit gemaak het. Ja sure ek deny nie dat die ou miskien bietjie weird is nie – maar tunes kan hy verfokkenseker maak, en hierdie LP is proof. In die eerste vier jaar van sy career het hy tunes soos "Daniel" en "Candle in the Wind" release – dis nie sy skuld dat laasgenoemde saam met Diana en Robby Klay se career dood verongeluk het nie. Maar daar is ander classics hier soos "Rocket Man" en "Saturday Night's Alright for Fighting". Sounds wat enige cherry fokken lam in die knieë sal maak en jou kanse sal vervierdubbel om te score. Dan feature hierdie comp nie eers enige tunes van Tumbleweed Connection of die moerse lekker Madman Across the Water nie. Moenie die arme ou blame omdat al wat zef poes tannie in Pretoria-Wes nou nog haar Maltese poedel vasgryp en 'n traan wegpink as hy lostrek met "goodbye Norma Jean…" nie. Super Deluxe 3000 |
Watkykjy staan op 3,091,024 post views in totaal sedert 1 November, 2019.