Cool broer! Baie hoë standaard soos gewoonlik…
Ek dink ons moet 'n section het waar ons vir die chicks en boys can vra wat hulle aan Mnr Trevor Manual suggest vir die budget. Hy't mos nou daarie blerrie email wat jyvir hom kan stuur met suggestions…soos….ja, ek dink jy moet my in jou budget sit..hier is my bank rek nommer!'. Of gee nog geld om die blerrie Nigerians uit die land uit te kry.
Het al klaar die site na ALMAL toe gestuur om te kyk wat skud! Ons laaik it … ons laaik it moerse
Sien jou by die bome
Groete van die gat-kant van GP!
Ronel Niemand
Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,932,076 post views in totaal sedert 1 November, 2019.