Mens sukkel altyd om iemand te vertel van iets wat jy die vorige aand gedroom het. Hieso is 'n valiant attempt om die goed uit my kop te skud …
Die eienaar van die bal is die baas van die spel. My lewer en niere opgeswel. My vier rooi oë blind. My enkels trek kromrug, my rugstring vervel. Ek maak die houtdeurtjie oop en "Favourite Things" van fokken "Sound of music" speel moerse hard in my kop: Grotes en kleintjies en kleintjies en grotes Ape in koutjies en kraaie met kloutjies As ek stink poep, as my maag kramp of ek voel net goor, Diktators met brille of meisies met trille Poese en konte en fuckheads en dose Kerk se kollektes en hippies met sektes As die kar rol en my been breek en ek sny my oor (Die musiek fade uit en ek word stadig wakker. Mal. En honger.) |
Watkykjy staan op 3,073,790 post views in totaal sedert 1 November, 2019.