Dit is vandag presies 'n week sedert ek eerste keer my voete in Wes-Afrika en meer presies, Lagos, Nigeria geplant het. Fokken weird plek.
Die corruption moer my sommer onmiddelik by die not-so-international arrivals wanneer die officials my dronk ass scam virre 30 dae visa stamp in plaas van die 3 maande een wat vir hulle loer uit my groen takhaar paspoort. Gelukkig het ek langs 'n klein niggie van Robert Mugabe gevlieg en my die ropes gewys tot my Nigerian connection my kom haal het en ek eventually by die Stopover Hotel ingeboek is virrie aand. Loop toe mos vas in twee SA-kaners en so ses local hoere in die bar. En ons (ek en die ex-pats) en gee hulle (die los flossies) heavy kak. Ek het maar later besluit om te gaan dos toe 'n getroude Brit vir my deur 'n whiskey asem probeer wys maak van hoe lank hy nou al die fence jump. Fokken hoër as Hestrie Cloete skiem ek. Ek is nou nie jou top tipe fence-jumper nie en dit smaak my toe dat dat hierie bunch fokken losser as Tastic rys is. Klim toe vroeg die volgende dag weer op 'n ander vliegtuig by 'n ander airport virre uur se vlerkklap na Abuja, die nuwe hoofstad van Nigerië. Jy koop sommer jou kaartjie by die check-in venster waar jy jou tas met versetting oorhandig en hoop jou luggage maak dit tot die volgende plek. Dis first come, first sif en hulle motor sodra die aerie vol is. Klim toe so twee ure later af by Abuja se lughawe en klap 'n taxi na die nuwe graft toe. Nou met taxi bedoel ek ek enige iets van 'n v-boot af (daai ou Masipa Benzes met die V-boot) tot 'n Toyota Selica sportskar sonder 'n agterste ruit. Allie karre se engines klink in elk geval ewe fucked. En jirre jy stry oor die fare. As die prys nie reg is nie, tune jy hulle net "Shut up!" en loop aan. Hulle stop dan langs jou en dan is die prys ewe skielik reg. Dan vloek jy hulle weer stukkend omdat hulle jou tyd mors met kak soos 'n taxi fare. Any case, jy leer fokken vinnig om jouself uit te sort. Room service is nog kakker, veral as jy drie uur die oggend probeer om chicken en chips (ons aandete stapelvoedsel) te bestel terwyl jy poesdronk is. Maar eventually werk alles uit, want jy betaal jou hotelverblyf 'n maand vooruit. Ek weet nie hoe de fok hulle nie kan bitch as ons die CD's en turntables uit ons hotelkamer deur so 500 watt amp met gigantic Warfdale speakers jaag nie. Op Vrydae kan die hotel se local band hulleself nie eers hoor fokken speel by die swembad nie. Dan het ons ook nog tjommies gemaak met ander ex-pats wat vir daai "Hello the future" netwerk graft. Hulle jaag deur roadblocks op Vrydae as ons vaginaal beskonke is. Wat kan die polisie doen (of Operation Fire for Fire soos hulle hulleself noem)? Op hulle flitsies spring en 'n Defender inhardloop? Nie so gefokken dink nie. Maar nou moet ek eers aflui want die res van die land wil seker hierie poefgaatjie virre internetpyp gebruik. By the way, as iemand gullable genoeg is soos die taxidriver waat ons Sheraton toe gevat het, onthou om die All Africa Games 10 Oktober te kyk. Ek sal dieselfde klere aanhê as dié toe die taxidriver my vra of ek daaraan deelneem: 'n Half oopgeknoopte hemp met 'n Nike sweatband om die kop, hare wat Europe en SA se kant toe punt en die lelikste fokken fake Raybans op gods akker. My naam is Johnny Nike en ek boks vir die World Title. So ongoddelik dronk soos wat ek is. Die ninja wil net daar en dan my persoonlike assistent, drywer en drug dealer word. Fokken aap. |
Watkykjy staan op 3,101,776 post views in totaal sedert 1 November, 2019.