Nogge blind blond
Daar was 'n blond wat gatvol was om altyd die subject van faktap grappies te wees en besluit toe om 'n makeover te kry en haar hare bruin te dye. Eendag ry sy in deur die Karoo en kom op 'n boer af met 'n klomp skape.
Tune sy toe die boer: "Ek het 'n proposition vir oom. As ek kan raai hoeveel skape in oom se trop is, kan ek enetjie huistoe vat?"
Die boer stem in en sy kyk vir so 3 sekondes oor die trop en sê: "Drie honderd twee en tagtig!"
"Wow" sê die boer "dis moerse impressive. Kies gerus vir jou 'n skapie, juffrou!"
Die blond kies toe enetjie en sit hom in haar kar.
"Nou het ek 'n voorstel vir jou, juffrou", sê die boer, "as ek jou haarkleur kan raai, sal jy so gaaf wees om my hond terug te gee?"
Blond en Brunette
'n Blond en 'n brunette jaag so 160 oppad Jo'burg toe. "Hey," vra die brunette wat agter die wiel sit, "sien jy enige cops agter ons?" Die blond kyk om en sê: "Actually, ja, hulle is reg agter ons!"
"Ag fokkit!" skree die brunetette, "Is hulle ligte aan?"
Blond kyk weer om en sê: "Ja…nee…ja…nee…ja…nee…"
Faktap grap
Oom Gert en Tant Stienie ry in New York toe `n taxi langs hulle stop. Die taxidriver se toe vir hulle: "Good morning!"
Tant Sienie vra toe vir Oom Gert: "Pappa, wat sê hy?"
Toe antwoord Oom Gert: "Ag, hy sê sommer hallo." En hulle ignoreer die taxidriver heeltemal.
Toe vra die taxidriver: "Hey, where you from?"
Tant Stienie vra toe: "Pappa, wat se die man?"
Oom Gert antwoord: "Ag, hy vra sommer waarvandaan ons kom." En hulle antwoord nie die taxidriver nie.
Die taxidriver sê toe: "Hey, I've been to South Africa and I had the worst fuck there ever!"
Tant Stienie vra toe weer: "Pappa, wat se hy?" Waarop Oom Gert antwoord: "Hy sê hy ken jou!"
Watkykjy staan op 3,118,586 post views in totaal sedert 1 November, 2019.