grifF kan net sowel Kaap toe kom – al die Nigeriërs is al klaar hier. Hulle bel huistoe oor naweke vir ure aaneen uit die man-hole om die hoek, kom vra by my hek vir brood, empties, en leë fax cartridges as hulle 'n lunch break vat. (Nee, ek weet nie wat mens met leë fax cartridges doen nie, must be a Nigerian thing …) Telkom stuur vir my die bills. Gotta love it.
Oppas vir sonsteek, tsetse vlieë, runderpes, p
Hanneke
Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,783 post views in totaal sedert 1 November, 2019.