Goeie dag kêrels,
Ek wil net namens myself (en myself) baie dankie sê vir julle oulike sait. Ek sal nie jok as ek sê ek het my hol geskeur vir al julle pittighede nie.
Dis lekker om te sien iemand praat nog die taal, ek raak hoeka bewoë as niemand met my wil piele vleg oor clutchie goeters nie.
Baie lekker dag vir julle verder!
Trien-masjien
Hierdie post is 103 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.