O poes, dis Donnerdag en hierie koerant moet op Vrydae uitkom. Moenie worry nie. Hierie uitgawe is so kak, hy tel nie eers nie. Soos daai mense wat so kerk toe gaan op Sondae nadat hulle die buurvrou gezaber het en met die mense met die golf posbus oorkant die pad se kinders en huisbediende karring. Karring tot die murg uit die pype spat. -kug-
Alles is bietjie fokken deurmekaar hierie week en daar was nie tyd vir koerant lees of daai kak local TV stasie, NTA te kyk nie. Toe skiem ek maar om so paar van die conversations met julle te deel. Die Nigrian Weekly is actually hierie week verniet vir Jurie ook, maar dit beteken nie hy's nie 'n poes nie. Julle het al van hierie gesprekke dalk in SA ook gehoor, soos as jy gaan petrol ingooi: Hy gooi Super in. Ja wat, check maar die volgende uit. Common gesprekke wat jy in Nigerië hoor. (1) (2) (3) (3.1) RS: "Room service, Tina speaking." (4) (5) (6) Halfuur later – nog 'n klop aan die deur. Dieselfde persoon. RS: "Oh sorry sir." Geniet julle naweek. Ek moet Yankarri toe gaan virre lang naweek, met my zaber in die warm water sit en stories skryf vir die Getaway en ek mag nie eers die woord poes gebruik nie. |
Watkykjy staan op 3,056,661 post views in totaal sedert 1 November, 2019.