Heita, die Nigerian Weekly raak nou streamlined. As jy kyk in jou "From" field in jou e-mail, sal jy sien dat daar "Nigerian Weekly" staan. God, tegnologie is darem wonnerlik. Ag nee poes, ek sien dit kom nog van dieselfde e-mail adres af. Jissis. Moenie worry, nie. Ons het 'n hele IT span wat aan die probleem werk. Net jammer hulle is Nigerians. My volk.
Hierie week in Nigerian Weekly: 1) Nigerian fok generator op en vra om verskoning in gebroke Engels. 1) Nigerian fok generator op en vra om verskoning in gebroke Engels. Fok mense, ek weet nie. Hierie blaar wat vir ons graft in een van die ander kleiner faktap state van Nigeria het nou hierie generator opgefok soos net 'n Nigeriër dit kan doen. Obviously moes hy vir ons verduidelik wat gebeur het, want geld groei nie aan bome nie en iemand moet vir die getjank betaal. Almal weet in elk geval dat geld op Jurie se rug groei. (O ja, jy skuld my weer 80 Naira – poes. Pluk daai rug.) Ek gaan nou nie verder verduidelik nie. Ek kap sommer straight wat hierdie ou vir ons geskryf het … Hieso is sy brief woord vir woord: Name: Garba Bala Muhammad Fire Accident on the generator: Around 12:30 p.m. when I was working (downloading) on RC-082 our generator changed sound to abnormal condition. I quickly round off the job and shut down the system (my computer), then went ahead to switch off the generator instantly, I discovered that there was a leaking of fuel from the tank cover, when it was about to stop, there was some vibration later the combustion took place, so I had to mobilize some people like Mannir, Ummi, Safiya and Ibrahim of the D.N.C.R. and some adhock staffs with some applicants to assist me to take the generator outside the house so as to quench the fire but all the effort was in vain, I had to rush to the headquarters to seek for extinguisher in a company of Suleiman we came to the scene and applied it on the generator but still no response, later with assistance of people we used water and detergent so the fire was quenched. I am appealing to the Management to put a fire extinguisher in all the L.G.A so as to be used in case of any eventuality like this, because if we had it before I went to headquarters to seek for this extinguisher I believed it could have been a quicker action. Thanks in anticipation Dan is daar so gegriffel vir 'n handtekeing en 'n foto van een standaard faktap generator wat lyk asof Satan so paar worsies op die outjie gebraai het. Moral of the story: die ou soek geld vir 'n nuwe generator en 'n fok-vuur-silinder. Sal hy nuwes koop? Watter ou? Exactly. Die volgende dag raas sy voete soos hy 'n toon klap met die geld en oor die horison verdwyn soos 'n prairie dog wat poes ruik. Wat leer ons hier uit? Niks nie. 2) Man verloor zaber … en … uhm … kry dit terug Magic people, voodo people. Even Prodigy met hulle transvestite make-up en Smitty haarstlye sou uitgefreak het as hulle hieso moes wees ten tyde van hierie hoogs waarkskynlike en gedokumenteerde gebeurtenis. Julle moet daai fokken ou Volkskas ad op TV onthou: "Sal die man met die bank in sy sak asseblief na die middel van die boot beweeg!" In hierie geval sal dit iets wees soos: "Sal die man sonder die zaber asseblief ophou om uit te freak en summier fokof!". Sien, ek het daai slim ding gedoen. Whatever. Besluit maar self wat om van hierdie enetjie te maak. Ek persoonlik glo lat dit wragtag gebeur het. Aan die ander kant glo ek ook om DVD copies te maak van "The Ring" voorlat Somara my aan my enkels hel toe sleep. Maar ek is 'n eerbare reporter, so hier kom hy … Absolute ongoddelike pandemonium het los gebars by die Kofar-Kaura registrasie sentrum in die Katsina metropolis toe 'n middeljarige man soos 'n bakbeenslet begin skrou het dat sy zaber soos mis voor die son verdwyn het. Die crowd wat saam met die arme poesnick in die ry gestaan het, het laat spat soos manbotter omdat hulle bang was dat hulle zabers en bosmossels self ook sou verdwyn. Die zaberlose middeljarige fucknut het gelukkig die ou reg agter hom betyds aan die kraag gegryp en demand dat die ou sy zaber moet terugsit. Ek het die diskoers toevallig op minidisk opgeneem. Transkripsie volg: Zaberlose man: "Ek soek my fokken zaber en ek soek hom nou! Dis jy! Jy het my fokken zaber gesteel! DIS JY! DIS JY! DISJYDISJYDISJY!! God! God! god!" Prodigy Voodoo man: "Watse fokken zaber?" Zaberlose man: "Ek het nou-nou nog gepis met my zaber! Fok jou! Ek soek MY FOKKEN ZABER EN EK SOEK HOM NOU!" Prodigy Voodoo man: "O, jy bedoel seker jou piel?" Op hierie stadium het die crowd besluit om kangaroo court op Voodoo man se ass te trek en het ook sommer ingeklim en help poesklappe uitdeel tot die arme drommel se ore soos static op 'n walkie-talkie gesuis het. My minidisk se batteries het ook ongelukkig gekak. Toe die accused nie meer die motherless beating kon vat nie, het hy confess dat dit inderdaad sy handewerk was. Die middeljarige uitgefrakte ry-staner se zaber is toe in ere herstel and people went about their normal business. Piele! |
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.