Geagte Ek is die seun van Effiong Ubon Essien, afgestorwe nefie van die koninklike familie Matori Nura Essien. Ons familie het voor die burgeroorlog 'n groot deel van die oliepompe in Lagos, Nigerië besit, maar dit is wederregtelik van ons weggevat in die vroeë sewentigs. Ons nuwe staatsleier, Olusegon Obesanjo wat in 1993 aan bewind gekom het (prys hom stukkend), het 'n verbete veldtog begin loods om die olieryke gaspype aan ons familie terug te besorg. Daar is egter besluit om ons familie te vergoed in Amerikaanse Dollars. Ongelukkig is ek die enigste lewende fokker wat oor is in ons (eks-koninklike) familie en ek het 'n klein probleempie. Ek het kanker. In my ass. Dus kan ek nie moerse rondbeweeg of skelm poep as ek eenuur Vrydagmiddag vir geen rede neerbliksem op die teer op my matjie wat ek altyd saamdra en vir Allah bid nie. Gevolglik probeer ek maar by die huis rondsit en pirated DVD's met Japanese onderskrifte kyk. Dus het ek jou uit duisende gekies om my rykdom met my te deel omdat daar min in die lewe vir my oor is. Sien dit as 'n besigheidskontrak, een kans uit 'n miljoen. Al wat ek van jou Die finansiële vergoeding beloop sowat 10% van die totale bedrag. Ons kyk hieso na 'n aardige bedraggie van sowat 5 miljoen dollar. Al wat ek verlang van jou is om my kanker ass op jou rug te laai en my na enige First Trust toe te neem. Ek benodig 'n SA paspoort om my geld te claim. (Lang storie, sal verduidelik as jy hier kom). Daar sal so vier ander groot Nigeriërs wees vir sekuriteitsdoeleindes. Ek het extensive navorsing oor SA gedoen. En as jy dink dat my Afrikaans bietjie hondpoes is, is dit omdat ek myself leer Afrikaans praat het by die enigste website wat dit aanbied, www.watkykjy.co.za. Ek is ook vlot in Igbo en al die ander local tale. Neem my asseblief erstig op. Hierdie is nie 'n 419 scam nie. Ek sweer. Ek SWEER! EK SWEER! EK SWEER! Dit is ons altwee se N1 na geluk en rykdom. Prys Allah, prys sy fuck-ass plakkies aan die brand en spuit dit dood met manbotter. Ek laat dit dus aan jou en jou gewete oor. Sal jy 'n onskuldige Nigeerkie met kanker in sy hol (wat na sy eiers versprei) in die steek laat, of gaan ons saamwerk? Allah is groot. Sy hoogheid, grifFin Ubon Matori Nura Essien
|
Watkykjy staan op 2,930,876 post views in totaal sedert 1 November, 2019.