Die Nigerian Weekly is 'n weeklikse staatskoerant wat deur my gedruk en verkoop word in die strate van Abuja teen 80 naira. Omlat julle nie hier is nie, stuur ek dit maar verniet aan almal (behalwe jy, Jurie, jy skuld my 80 naira vir hierie enetjie jou poes!). Om te unsubscribe van hierdie newsletter, soek ek 'n vollengte naakfoto van enige mooi meisie wat julle ken. Om te subscribe is verniet. Laat jou tjommies my 'n mail drop en ek sit hulle oppie lys.
In die nuus hierdie week: Die mense hieso in Nigeria is fokken skerper as Ginsu messe, ek sweer. In Abia State, so ander kleiner faktap plek van die grotere faktap Nigeria is daar 'n moerse pyp wat deur die state hardloop. Nou hierie pyp dra petrol & kerosene en al daai lekker goeters wat mens norig het om 'n faktap plek soos hierie aan die gang te hou. Kom daar toe mos nou 'n klein lek in hierie fokken pyp. Die locals skiem toe dis fokken main! Dis Kersfees en jy sien orals mense met tregtertjies en emmers en skottels om al hierie kak mee op te vang en in die strate en markte te gaan flog. Lekker lucrative besigigheid. Baie zak. Toe skiem die fokken yahoo's "Hold on, as ons hierie lek in die pyp groter maak, dan gaan ons eers poesbaie koppe maak!" So gesê, so gedaan. Daai pyp kry toe 'n gat groter as J-Lo se cellulite ass en daai chemicals begin uit te loop. By die pyp nou, nie J-LO se ass nie. Alhoewel ek kan dink dat daar funny goed by haar ass sal uitloop. Ben Affleck is mos bietjie af soos rosyntjiebrood. Anyway as dit chemicals reën, dan moet ta mos skep. Ongelukkig is die spannetjie duikpakke nie jou top tipe ingenieurs nie en maak fokkol uit van logistics. Die brothers is toe nou nie so moerse chemical brothers as wat hulle geskiem het nie en al daai kak loop toe in die rivere i.e drinkwater in. Beginte die bevolking hulleself toe kleiner maak in nommers en peg left, right en center. Die res van hulle is toe die poes in. Wie blame hulle? Wie dink julle? Nee, nie hulleself nie. Hulle blame toe vir Shell, want dis Shell se pyp. Wat doen Shell? Soos enige copmpany behoort te doen stuur hulle 'n investigator om te gaan spec wat de fok nou fout is. Wat sien Mr inpector toe hy daar kom? 'n Tou langer as Sunnyside se poskantoor op payday. In hierdie tou staan mense met tregters, skottels, emmers en wat nog om die chemicals op te vang. Party mense fokken leer ook nooit nie. Ek moet duik, my kraan lek. grifFin |
Watkykjy staan op 3,064,239 post views in totaal sedert 1 November, 2019.