Howzit grifF & CHopper
Ek scheme julle gooi heavy positive vibes. Wie sou nou kon dink dat die saait enigsins zeffer kan raak maar julle tappit Idols is oppie bol. Ek wonner nog steeds of jule nie 'n paar snortjoppe wil bekend stel nie. Tjerries met heavy mullets en so aan.
Enige tappit se droom.
Lekker tiete en miskien 'n paar tjerries wat aan karre werk. Lekker zef karre wat opgesoup is. Jinne dit sal mos nou vir lekker vermaak sorg. Moedig die tjerries aan om 'n paar kiekies te stuur.
Mullet Koning
Hierdie post is 117 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,929 post views in totaal sedert 1 November, 2019.