Raaito.
Ek lees julle saait ongefokkenlooflik gereeld, maar ek kan dit net doen as almal klaar huistoe gerokof het. Nie omdat ek moet werk nie, maar omdat die etters heeltyd op my screen kyk om te sien wat ek doen. Nou'sa 'n lekker tannie wat jou bekyk as jy na die site toe wetter, en almal dink jy kyk poes omdat daar nie lekker chicks by die werk is nie. Hulle is almal zef, ek mind nie die vel nie, ek mind net die tossers wat agter my rug sit en 'n dratie kap as ek wil lees.
Dis seker ook maar oraait want dan as ek eers tot na werk wag lat almal weg is kan ek vir 2 ure sit en my bitch aflag en nog oortyd ook boek, so op die ou end wen ons almal. Dankie dis al.
Arno
Watkykjy staan op 3,083,755 post views in totaal sedert 1 November, 2019.