Goeters leer
Twee seuntjies, een van vyf en die ander drie jaar oud, loop by die apteek in. Na 'n rukkie kom hul by die apteker met 'n boks T a m p a x om te koop.
Die apteker vra: "Hoe oud is jy, boetie?"
"Ek is vyf, Oom."
"En jou boetie?"
"Hy is drie, Oom."
"Hoekom wil julle dan T a m p a x koop?"
"Ek weet nie oom, maar op die TV sê hulle dat as jy die goed het kan jy swem en fiets ry en my boetie kan nie een van die twee doen nie."
Paar grappies
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend, maar sy is nie bang nie want sy het Stay-Soft in die water gegooi.
Wat is swart en geel en sit wydsbeen op 'n blom? Maja die hoer.
Meraai en Katryn sit op die stoep toe Gatiep by die hek inloop met 'n bos blomme. Meraai se "Ja nou sal ek weer seker die hele nag met oop bene moet lê vir die blomme." Katryn: "Haai Meraai,het jy dan nie 'n blompot nie?"
Hoekom hardloop Koos met Jumper kabels in die pad af? Hy het gehoor hulle stoot sy vrou onder in die pad.
Ou Van
Van sit in die kroeg in Amerika en knoop n gesesie met n cherrie aan: 'What's your name baby?"
"Carmen"
"That is a pretty name, where did you get it?"
"Well I like cars very much and I absolutely adore men, and what's your name?"
"van der Merwe, but you can call me Brandewyn Poes."
Watkykjy staan op 3,091,373 post views in totaal sedert 1 November, 2019.