So besoek ons my boet in Yorkshire laasweek. Shame man, die mense droom elke aand van biltong of steaks op die Weber. Die Weber is gekonfiskeer deur die doeane – simpel Ingelse.
Anyway, ek kry hom (my boet, nie die simple Ingelsman nie) al rollende op sy nuwe duur carpet – ek dog hy droom weer van Amarula and Tuks jooldae, maar nie, hy het so pas julle saait ontdek en die Springs-girl grap gelees. En so is 'n legende gebore. Ek is gelukkig terug in hijack valley en almal wat ek ken of nie ken nie, word nou gespam met julle saait.
Hanlie
Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,537 post views in totaal sedert 1 November, 2019.