(deur Eencap)
Al ooit gewonder wat het die Namibiese stoeispan, die Franse paparazzi en Engelse disaster satelliet programmers, grifF, Skipper Glen, myself en 'n 17 piece afro-jazz highlife band in gemeen? Dit was mos nou laas naweek wat die bizarre lot se paaitjies so gekruis het. Die eerste red alert alarms het begin beep so innie vroeg mirrag toe Skipper Glen die stoeiers van die Namib en die NBC (Namibian Broadcasting Co-op) om 'n rugby game in Nigeria bevrind. Als het heel rustig en glad verloop. Die Bulls het mooi gespeel en toe was daar 'n klein blank en toe is ons saam met die Engelse disaster satelliet programmers innie lift oppad na die stoeiers se bestuurder se kamer vir brannewyn en ek weet nie wat nog als nie. Ek skeem hy wou eintlik net grifF se ass gehad het. Julle ken mos van stoeiers met daai dodgy pakkies. Die coaches soos almal ook weet, is die bende leiers – die voorbokke. Wat stoeiers agter geslote oefensaal deure aanvang is hulle eie saak maar ons wil nie daarvan weet of proe nie. Anyway, die Engelse disaster satelliet programmers was maar net daar vir die free ride. Ek weet julle het al almal op baie okkasies ander vreemde mense se parties ge-crash. Toe die brannewyn klaar was toe moes hulle kastig gaan verder programmeer want die satelliet was veronderstel om nou-nou oor te kom – ja raait. Lui die phrase "hy hou sy lyf aasvoël" enige klokke? Vandaar het die coach ons omgepraat om die ander coach en die stoeiers te meet vir nog 'n paar happe. Ons het besluit om hulle te humour in die hoop dat ons dalk 'n glimpse en 'n spin op die Duitse cherries van die Namib hokkie span te kan score. Ek dink hulle het ons vir 'n ride gevat want toe ons daar kom was daar geen teken van hokkie ho's nie, net sulke 10 jarige gimnaste. Dit het nogal heel inviting gelyk. Het julle al daai Romeinse chicks gesien en hoe hulle hulself kan buig en knoop en allerhande nice goed met daai lyfies kan aanvang? GO NADIA GO! Die goeie sports wat ons is het ons besluit dat hierdie setback nou nie op ons paartie gaan reën nie en ons nooi maar toe die hele stoeikamp na ons hotel toe vir 'n marodder paartie met die 17 piece afro-jazz highlife band by die swembad. Skipper Glen was oortuig dat hy die 140kg stoeier kon klop met sy armdruk vernuf maar die groot vent a.k.a Jors was so teleurgesteld met Skippie se performance dat hy besluit het daar word 'n gek van hom gemaak en word toe heel ontstoke. Niks wat nog 'n bietjie spirits nie kan uitsort of vererger nie. Nou moet julle weet – sulke groot mense kan nogal groot wees, maar in 'n vreemnde land ver van hulle tuis habitat en mamma af is hierdie vreeslose vegters maar bang vir die donker nagte en dit wat daarin rondsluip. Ek wil sien hoe stoei jy met 'n AK-47 patroon na 'n bottel brannewyn in die middel van die nag as jy nie eers mooi kan balans hou nie. Shame, groot Jors het darem hard probeer. OK, genoeg gespot met die Namib warriors. Hulle gaan my uithaal as hulle my ooit weer raakloop. Ons het toe maar oorbeweeg na die groot paartie met die band en die stoeiers en die swembad en dis waar die die Franse paparazzi inkom. 'n Sportman is mos 'n ambassadeur vir sy land en 'n atleet nog boonop dit. Ek meen, goeie gedrag is mos aan die orde van die dag, maar as die Bulls wen, jy jou armdruk met skipper Glen wen, jy dink jy het 'n bottel brannewyn geklop en dis nog Saterdag aand dan is daar min dinge wat 'n mens kan stop (behalwe die aarde se houvas). Stoeier Jors en sy trawante was nou nie van plan om toe laat inhibisies hulle paartie te spoil nie. Die Franse paparazzi het nog so paar happe in die equasion gegooi om die chaos te vererger asof dit nodig was en 'n field-day met die lot gehad. Kort daarna moes grifFin die dronk vegters in 'n taxi bondel en huistoe stuur. Hulle kan miskien arm druk maar as dit kom by "stoei met die bottel" kan hulle beslis nie. Toe is maar net grifFin, Skipper Glen, ek, die Franse paparazzi en die 17 piece afro-jazz highlife band. Notice die contstants in die vergelyking. Sover was als nog goed, maar daar is twee tipes mense met wie 'n mens nie mors as dit by drank kom nie: musikante en joernaliste. Ons het goed op ons moer gekry so ek sal maar nie daaroor praat nie! |
Watkykjy staan op 3,074,309 post views in totaal sedert 1 November, 2019.