As daar nou iemand is wat 'n kitaar kan pak slae gee dat hy huil vir nog dan is dit nou bra Albert Frost. Al van kleins af jol die man saam met die grotes soos Die Blues Broers, Valiant, Ollie Viljoen en nou saam met Arno Carstens. Tussenin doen hy ook sy eie ding saam met Agent Orange onner die naam "Frosted Orange". Skiet bra grifF hom mos kaarte noudiedag. Chekkityt!
grifFin: Is jy familie van daai sneeuman, Jack Frost? grifFin: Wat is jou kitaar se naam? grifFin: Is daar iets beter as die N1 wat uit Kaap kom? grifFin: Daar was so oulike meisie by Trek 2000 in Worcester. Jirre maar sy het 'n mooi rooi sweater aangehad. Wie was dit? grifFin: Watse CD is currenlty beskikbaar en is jy beisg om weer te record, of toer jy jouself nog in 'n koma in? grifFin: Hou jy meer van Kellog's Frosties of daai Special K poefpap? grifFin: As jy al meer as 20 groupies gebrand het, moenie hierdie vraag antwoord nie. En? grifFin: Watse gig tot dusver was vir jou die hecticste gewees van almal en hoekom? grifFin: Al ooit daaraan gedink om 'n cross-dress band te begin en dit die Bloes Broers te noem? grifFin: Jy laat die snare al fokken lank huil. Kan jy vir ons uitwerk (in maande) hoe lank jy al kitaar speel? grifFin: Watter deel van die land is vir jou die beste om te toer, i.t.v. crowd support, drankpryse en die weer? grifFin: Wat kyk jy? grifFin: Baie van die SA muso's staan TV se kant toe en van die TV actors begin musiek maak soos bv about die helfte van die cast van 7de Laan. Ek wil byvoorbeeld nie vir Macks Papo hoor of sien sing nie. Wat skiem jy hiervan? grifFin: Wat is jou all-time favourite tune? grifFin: Is daar iets wat jy oppie hart het en met die watkykertjies wil deel? |
Watkykjy staan op 3,083,766 post views in totaal sedert 1 November, 2019.