Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
---|---|---|
Rebellie | Ek dink nie ons gaan veel updates van hierie site af sien in die nabye toekoms aangesien almal teen die tyd tien teen een in die tjoekie sit. | WKJ? |
Die Derde Beweging | Hierie ouens is geworried oor "die taal". "Die Derde Beweging wil 'n forum skep waar gedagtes gewissel kan word oor die toekoms van ons taal." Hulle het duidelik nog nie van WKJ? gehoor nie. | WKJ? |
Padlangs, die Krugers se Gusteling Skakels | Ons het gedink ons het lekker skakels, maar hierie ouens maak uit. Dis hopeloos te veel om te mention. Doen jouself 'n guns en check sommer hulle familie register uit. | WKJ? |
Vonk | Ek is nie heeltemal seker wat hierie site veronderstel is om te wees nie. Hierie ouens kan net van Boksburg af wees. | WKJ? |
South African Arm Wrestling Federation | 'n Tribute site vir bra grifF aangesien hy almal altyd wil arm druk na so paar Jagermeisters. | WKJ? |
Voortrekker Monument erfenisterrein | Verbasend is hierie site nie so lame soos wat ek gedink het dit gaan wees nie. Die uitmuntende taalgebruik skei hierie site van meeste ander average erfenisterrein webtuistes. Dis defnitief worth die effort. | WKJ? |
Biker magazine ads | 'n Lekker site met ads van die vroë tagtigs. Checkit uit. | WKJ? |
AGA Sound Systems | Jissie. Met 26 jaar van experience sal ek nie hierie ouens met my ouma vertrou nie. Die feit dat daar geen produkte op hulle products page is nie, het niks hiermee te doen nie. | WKJ? |
Bigbeat productions | Behalwe vir die feit dat hierdie ouens 'n musiek genre beledig deur hulle naam, het hulle ook besluit dat karaoke terug is. Nee ouens dit is nie. Bigbeat is 'n site vir platejoggies wat op hectic trein ritte speel van hier af Warmbad toe, troues en sulke kak. Gaan kyk asb na hulle karaoke bladsy want die jirre alleen weet niemand anders doen nie. | WKJ? |
Hierdie post is 149 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,357 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207