grifFin & CHopper CHarlie
Ons het geskiem die latte van Boo! is heavy mal en maak nca musiek. Toe tune ons hulle so paar vrae en check wat sê hulle. Lekker freaky stylie. Check uit vir hulle by 'n mal jol naby julle. Once.
WKJ: Wat kyk jy? WKJ: Wie het al die fokken penne gesteel? WKJ: Hoekom brass ouens? Hoekom? WKJ: Julle het lekker in Amerika gaan dinge doen. Watse dinge was dit en hoeveel van dit was illegal? WKJ: Daai nuwe musicvideo met die chick oppie fiets en julle almal wat musiek maak in haar..em..doos…Waar in LaMerika is dit geshoot en wat is die connection met die Rasta Celebrity? WKJ: Hoe gaan julle image verander van hier af vorentoe en hoekom? WKJ: Moer ons met 'n interessante oneliner. Julle bestes. Moenie tune van die hond in die geveg en daai tipe kak nie. WKJ: Wie is die coolste band saam wie julle al perform het? WKJ: As Chris Chameleon opgooi, sal die opgooi op sy hemp soos Chris lyk omlat hy 'n Chameleon is? WKJ: Het julle geweet dat www.boo.com moerse kak lyk en dat www.boolive.com eintlik julle regte websait is en befok lyk en klink? WKJ: Daai apie op julle sait is moerse flaai. Wie se boetie is dit? WKJ: Is Europa lekkerder om te toer assie land vannie Yanks? |
Watkykjy staan op 3,084,307 post views in totaal sedert 1 November, 2019.