watdefokkykjy?

In Briewe deur griffin

Wil net sê befokte saait ! O Ja en laat vir Neels van Zef-Sketse weet sy Pampers advertensie is net so kak soos die tampon advertensies wat hy so kak byt in die interview. anyway cheers

nick

Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,003 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinwatdefokkykjy?