China's,
Ek het gedink ek het alles gesien, maar die webite van julle . . . . . . . . . . . . . .
Ek sit gisteraand op die kakhuis en speel met my laptop (ja ja ja, ek het n wireless LAN en al daai kak !), en kom op julle website af, loer so die grapgat blad, en lees daai een van gagotte. Ek het myself so gelag dat ek nie kon move nie, mamma moes my kom help. Ek het gedink my maag se spiere het ingegee. En dan die snotstories, nee kerels, nee kerels, ek kan nie meer nie. . . . . . .
In my geestes-oog sien ek Bornemouth se strand, met die walvis en die fagg in haar bek, lat ek eers die trane hier van my gesig afvee. En kan die mak moere nie n aardige spannetjie wees nie. Al wat jy nodig het is n paar trailers vir die meeste van die perde, en hulle is so tuis soos kak op n wol kombers !
Anyway, genoeg van my, ek wil die ander stories lees, . . . . . . . . . . . Lekker website, ek sal hom nou gereeld check.
Cheers
Joe de Vries
Watkykjy staan op 3,084,128 post views in totaal sedert 1 November, 2019.