Boknaai, maar julle rock! Ek sit hier in fokken krimpgat Europa, en ek moet sê, ek lag my 'n paapie as ek watkykjy surf… Omtrent die enige tyd dat ek lekker lag, these days. Lyk my almal hier vriet suurlemoene. Dankie aan al julle mal skrywers, wat eintlik daarvoor sorg dat ek nog 'n bietjie sane bly!
F.
Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,074,311 post views in totaal sedert 1 November, 2019.