Ek het vandag die eerste keer op julle webwerf ingegaan. Ek het so gelag (vir die Gluwein storie) dat ek die hele kantoor ontwrig het. Almal het gedink ek is mal, nou weet hulle dit.
Baie dankie. Julle het my dag gemaak.
Sonja-Anne Cilliers
Hierdie post is 98 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,238 post views in totaal sedert 1 November, 2019.