| 'n Vakansiedag in die middel van 'n week is die perfekte opportunity om 'n lange te gooi coast toe skiem ek en die Prinses. Zak is laag so ons val sommer in by my ouma-hulle op 'toti. At least kry 'n ou dan sommer ook bietjie sneeudier duty agter die rug.
Praat van sneeudiere. Kyk toe ons generation op skool was was Margate die jol gewees. Jy konnie fokken omdraai nie of 'n jongmens het jou either probeer naai, slaan of albei. Lang storie. Kom ons los dit daar. 'toti werk bietjie anders. Dis nie sommer van off-ramp jump en rondjaag in die main straat nie. Meer soos off-ramp vat en dan noodgedwonge ankers gooi omdat die ou bliksem voor jou 4 km/h ry. So jy skiet regs. Weer ankers. Nog 'n ou bliksem. Gemiddelde age daar skiem ek so 65. Lewensverwagting van jou 'toti toe trek, goue horlosie en al – about 10 jaar as jy nie gerook en drink het soos 'n Hell's Angel op speed deur jou lewe nie. Die plek bestaan uit 'n kakhuis vol woonstelle naby die see. Alles check uit skiem jy. Kwaai lappies. Notdefok bra. Not de fok. Gaan bietjie in daar. Toe, gaan in. Check jy daai stelle reëls teen die lift opgeplak en teen die kennisgewingborde en by die swembad en die braaiplek. Sorry, ons sal nou by die braaiplek uitkom as die krimpies voor ons rigting kry. En toe dawn dit op my (ook onder andere omdat die Prinses dit gesê het) – Amanzimtoti is die Florida van Suid-Afrika. Dis coastal, dis humid, en dis vol krimpies. Erger nog almal dra ook Bermuda shorts, Hawaiian hemde en daai sagte knitted shoes. Eeeuuu!! Almal, in short, lyk soos Jerry Seinfeld se ouers in die Seinfeld show. Dis actually presies so. Maar ag, soos die tune gaan – "Da'sie fout'ie" – en ons val maar in tussen anner Gautengers op die strand met hulle rooigebrande pense en belaglike strandwear en sambrele en roomys wat oor als loop en frisbees en handoeke. Wat wel kwaai is van 'toti is die volgende. – Jy's 'n Gautenger so jy's gewoond daaraan om soos 'n doos te act en bestuur En op die ou einde het ons toe 'n fokken lekker tyd. Die mense is bietjie aan die fokken slaap met diens en so maar jy kan seker verstaan met die krimpies. Vasbyt, min dae! |
Watkykjy staan op 3,167,111 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







